Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pudumo 102

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R723 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Pudumo 102 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos wat naby die strand en net sowat 650 m vanaf die winkelsentrum op Hartenbos se strandfront geleë is.

Hierdie grondverdieping-woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders onder 14 jaar. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Gaste moet asb. hulle eie badhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie slimkaart en DStv-dekodeerder saambring.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, en daar is 1 parkeerplek op die perseel en 1 parkeerplek op die straat.

Hierdie woonstel het ook 'n omsetter sodat gaste nie deur nie kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Martinette C
Gesin met klein kinders
5.0
Good location, value for money. Perfect location, within walking distance to school, shops, and even the beach. The flat was nice and c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Claudette L
Gesin met tieners
5.0
Defnitief soos vakansie gevoel en kan nie oor iets kla nie. Ons het dit baie geniet. Die woonstel is baie netjies, veilig en baie sentraal geleë. Die ...
Sien meer
Jul 2024
Annelie D
5.0
Netjies en goed geleë met alles wat jy nodig het. Pudumo 102 is baie netjies en goed geleë. Ons was 3 volwassenes en was baie gemaklik in die woonstel...
Sien meer
Jun 2024
Karen F
5.0
Gemaklik, goeie ligging, vriendelike imgewing. Ons het dit baie geniet. Klein persoonlik extras het ons meer tuis en welkom laat voel. Geriewe was bai...
Sien meer
Mei 2024
Ansie H
Gesin met tieners
5.0
Was uitstekend, sal beslis weer kom -. Ons het regtig lekker gebly, ruim genoeg, alles was perfek, netjies, skoon en stil. Net een voorstel, 'n wasmas...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 204

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pudumo 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 6 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a66d8e1db2d40fc484725c742de291549bdf0c43a23e371c740119ef18b7ee8c14f3747292dbcf276fe703a75c853ac573f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 6 mense 77 5 1 5 5 Oranje Avenue Unit 102, Pudumo 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.128503 22.111897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang