Pula's Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Erik S - Sep 2024
Algehele gradering
Luukse stylvolle verblyf.
Lees meerPula's Nest se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie, Erik.
Ons sal julle graag weer in die toekoms as gaste hier by Pula's Nest wil verwelkom.
Elna en Marius
Frans S - Jan 2024
Algehele gradering
Verblyf was baie netjies met alle toebehore. Baie veilig.
Pula's Nest se terugvoer
Dankie, Frans, dit was lekker om jou as 'n gas in Pula's Nest te verwelkom.
Elna
Leonie B - Okt 2023
Algehele gradering
A positive experience!
Pula's Nest se terugvoer
Dankie, Leonie. Julle was aangename gaste. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.
Harm K - Apr 2023
Algehele gradering
Plek netjies en baie volledig toegerus.
Pula's Nest se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie, Harm. Pula's Nest sal julle graag weer as gaste wil verwelkom.
Erika J - Feb 2023
Algehele gradering
Silwerskoon met alles wat 'n mens nodig het!
Pula's Nest se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, Erika. Ek sien uit daarna om julle weer as gaste by Pula's Nest te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-straat 14, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang