Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pula's Nest

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Frans S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Verblyf was baie netjies met alle toebehore. Baie veilig. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Frans, dit was lekker om jou as 'n gas in Pula's Nest te verwelkom. Elna

Leonie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

A positive experience! Ons verblyf in Pula's Nest was heerlik. Elna en Marius was so vriendelik en gasvry, die hele eenheid was silwerskoon, die toerusting was van die beste en ons het heerlik gebraai en geswem. Ons kan Pula's Nest enige tyd aanbeveel vir 'n heerlike, rustige en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Leonie. Julle was aangename gaste. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.

Harm K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Plek netjies en baie volledig toegerus. Ons was basies net daar om te oornag. Laat daar aangekom en vroeg volgende dag weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Baie dankie vir jou goeie resensie, Harm. Pula's Nest sal julle graag weer as gaste wil verwelkom.

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Silwerskoon met alles wat 'n mens nodig het! Ons het lekker gebly by Elna se pragtige plek. Alles was silwerskoon, die eenheid is baie goed toegerus. Kom en gaan is maklik en ons het niks kortgekom nie. Daar is ook baie ekstras wat getuig van 'n omgee gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Baie dankie vir die positiewe resensie, Erika. Ek sien uit daarna om julle weer as gaste by Pula's Nest te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-straat 14, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923285aba8955b83619564708adcd6cc5b5d72f62d35701875acfde760f47808d604963735cdfa61fa052e8f73ba67a2479e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 14 William Street The Reeds 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.902714088382 28.132001039252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang