Pumba Chalets, Mabalingwe
Beskrywing
Die eenheid het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, badkamer, kombuisie en leefarea. Die chalet is ingerig met 'n dubbelbed en 2 kinders onder 10 kan op die slaapbank in die leefarea slaap mits daar vooraf gereël word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met volle DStv. Die chalet het ook sy eie privaat boma met braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier. Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Naweekpryse is geldig vir Vrydag-, Saterdag- en Sondagaande. Linne en handdoeke is ingesluit maar swemhanddoeke word nie voorsien nie.
Huisreëls
Swemhanddoeke word nie voorsien nie.
Let asb. dat die naweektariewe van toepassing is op Vrydae, Saterdae, Sondae-aande en openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, badkamer, kombuisie en leefarea. Die chalet is ingerig met 2 enkelbeddens wat ook saam opgemaak kan word. Twee kinders onder 10 kan op die slaapbank in die leefarea slaap mits daar vooraf gereël word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n TV met volle DStv en die chalet het ook sy eie privaat boma met braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier. Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Naweekpryse is geldig vir Vrydag-, Saterdag- en Sondagaande. Linne en handdoeke is ingesluit maar swemhanddoeke word nie voorsien nie.
Huisreëls
Swemhanddoeke word nie voorsien nie.
Let asb. dat die naweektariewe van toepassing is op Vrydae, Saterdae, Sondae-aande en openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Rooiberg/Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang