Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumba Private Game Reserve Msenge Bush Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Highlands, Makana-munisipaliteit, 25 km vanaf Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R14 180 R8 508 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pumba Private Game Reserve Msenge Bush Lodge is in 'n dig-beboste omgewing 25 km buite Makhanda (Grahamstad). Die ekovriendelike reservaat is die tuiste van die Groot 5, die skaars witleeu, seekoei, hiëna, luiperd, kameelperd, verskeie bokke en meer as 300 voëlspesies.

Die boslodge bied verblyf in luukse glas-chalets met grasdakke en dis in 'n bosomgewing geleë. Die chalets het elkeen 'n hemelbed met 'n muskietnet en perkallinne en 'n en suite-badkamer met verhitte handdoekrelings, 'n stort en 'n bad met 'n uitsig oor die omgewing.

Elke chalet het ook 'n sitarea, kroegie, gasvryheidskinkbord, 'n knus kaggel, elektriese kluis en 'n direkte telefoon.

Die chalets lei elkeen na 'n houtdek met 'n plonspoel, buitestort en 'n uitsig oor die watergat op die vloedvlakte.

Die lodge bied Afrika-maaltye met 'n tikkie Oos-Kaapse flair en dit word met 'n fantastiese versameling plaaslike wyne van die Director's Cellar gekomplementeer. Gaste kan by die Soul Spa ontspan of in die glasgimnasium oefen. Verken ook die reservaat op unieke Land Rovers of begeleide wildkyksafaris.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, baarsvang, sterrekyk, boogskiet, perdry en gholf in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Vanaf die N2, Highlands, Makana-munisipaliteit, 25 km vanaf Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pumba Private Game Reserve Msenge Bush Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R14 180
R 14 180 R 8 508
per nag, vir 2 mense
Vanaf R14 180
R 14 180 R 8 508
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Highlands, Makana-munisipaliteit, 25 km vanaf Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1270603253464386857112ddcabf0148b9be80325542fd0c38a734efaf9baf64383697d097f8b06fd0bde4c2e25cccbbcef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R14 180 nouVanaf R8 508 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the N2 Highlands, Makana Municipality 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.372343040372 26.379152578672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang