Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumba Private Game Reserve Water Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands, Makana Municipality, Langs die N2, 25 km from Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Vanaf R14 180 R8 508 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pumba Private Game Reserve Water Lodge tussen ruig bosvled en bied ’n uitsig oor die Cariega-meer. Hierdie reservaat is die tuiste van die Groot 5, sowel as die skaars wit leeu, seekoeie, hiënas, jagluiperde, kameelperde, verskeie bokspesies en meer as 300 voëlspesies. Hierdie eko-vriendelike reservaat is 25 km buite Makhanda (Grahamstad).

Water Lodge bied verblyf in 8 chalets met grasdakke en steenmure, wat na voetpaadjies lei. Die chalets het privaat wildkyk-stoepe, swembaddens en buite-storte. Die badkamers het elk ’n vrystaande bad en dubbelwasbakke. Elke kamer het ook ’n erdewerk-kaggel.

Die lodge bied Afrika-disse met ’n Oos-Kaapse invloed. ’n Uitstekende seleksie plaaslike wyne van die direkteur se kelder word ook gebied. Gaste kan die Soul Spa geniet, of in die gimnasium wat met glas beskut is by Msenge Bush Lodge in die reservaat oefen. Die reservaat kan in landrovers of op ’n begeleide stapsafari verken word.

Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, baarsvang, sterrekyk, boogskiet, perdry en gholf in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Highlands, Makana Municipality, Langs die N2, 25 km from Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R14 180
R14 180 R8 508
per nag, vir 2 mense
Vanaf R14 180
R14 180 R8 508
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands, Makana Municipality, Langs die N2, 25 km from Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd03bdfaa7dcf3ab4d35dfd6668801e8b9fa7d5bd0ff5afd0b77729e179f4c6c0934c208082951d2c36076e0eeda8460fb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R14 180 nouVanaf R8 508 per nag, vir 2 mense Highlands, Makana Municipality Off the N2 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.376362742329 26.394920915222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang