Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumba's B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Angelique L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Was daar vir 'n werksreis. Alles was skoon en netjies, en almal was vriendelik. Alles was fantasties, geen klagtes. Baie dankie aan almal wat daar werk. Sal definitief weer soontoe kom as daar in die toekoms nog werksreise is daai kant toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Vriendelike gasvrou, rustig omgewing met skoon en netjiese kamers. Baie lekker en veilig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Kan Pumbas aanbeveel. Eienaar het die ekstra myl geloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tambani T
1 nag
5.0
Mei 2024

Good, only dogs poop everywhere. Very peaceful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Goeie waarde vir geld. Bestuur was vriendelik, behulpsaam en het veel meer aangebied met ontbyt die volgende oggend as geadverteer. Dit is skoon met 'n lieflike tuin en 'n lekker plek om buite te sit en te kuier. Die fotos wat op die webblad is, is presies wat jy kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela A
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Short & sweet. Clean rooms and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave T
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Enjoyed the stay. Family rooms have plenty of space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adrie P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Pumba's is soos 'n oase in die woestyn. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uitstekende verblyf. Ek was regtig baie beïndruk oor hoe mooi ons kamer was. Netjies, warm en mooi. Ons het laat ingeklok en dit was glad nie 'n probleem nie. Diens was amazing. Sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisanne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Very pleasant weekend stay. Very pleasant weekend stay with solar backup and good WiFI.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAageJ3tAOPj8dqwDTQu5xXz0UHOXJRlVTDJ2GcQ84nh5lY1ou8n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 2 Tina Street Sannieshof 2760 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.52450961676 25.810571156445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang