Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumba's B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Pumba's B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Angelique L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique L

Was daar vir 'n werksreis. Alles was skoon en netjies, en almal was vriendelik.

Alles was fantasties, geen klagtes. Baie dankie aan almal wat daar werk. Sal definitief weer soontoe kom as daar in die toekoms nog werksreise is daai kant toe.

Manda D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda D

Vriendelike gasvrou, rustig omgewing met skoon en netjiese kamers.

Baie lekker en veilig gebly.

Daleen K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K

Uitstekend.

Kan Pumbas aanbeveel. Eienaar het die ekstra myl geloop.

Tambani T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tambani T

Good, only dogs poop everywhere.

Very peaceful and welcoming.

Melanie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Goeie waarde vir geld.

Bestuur was vriendelik, behulpsaam en het veel meer aangebied met ontbyt die volgende oggend as geadverteer. Dit is skoon met 'n lieflike tuin en 'n lekker plek om buite te sit en te kuier. Die fotos wat op die webblad is, is presies wat jy kry.

Angela A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela A

Short & sweet.

Clean rooms and friendly service.

Dave T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave T

Enjoyed the stay.

Family rooms have plenty of space.

Adrie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie P

Pumba's is soos 'n oase in die woestyn.

Ek het baie lekker gebly.

Vicky B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B

Uitstekende verblyf.

Ek was regtig baie beïndruk oor hoe mooi ons kamer was. Netjies, warm en mooi. Ons het laat ingeklok en dit was glad nie 'n probleem nie. Diens was amazing. Sal beslis weer boek.

Lisanne H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H

Very pleasant weekend stay.

Very pleasant weekend stay with solar backup and good WiFI.

Uschaan R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Uschaan R

Dit was heerlik. Ruim. 'n oase in Sannieshof.

Lieflike mense. Puik gasvrou. Puik plek. Baie dankie.

Magriet P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Hoërskool reünie.

Vriendelike ontvang. Baie netjies. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Annelie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P

Baie lekker en veilig.

Marina, die gasvrou was baie vriendelik en het my gemaklik laat voel. Die verblyf was meer as wat ek nodig gehad het vir oornag. Skoon, gerieflik en stil en veilige area. Baie dankie.

Elbie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie S

Baie vriendelike ontvangs, lekker gebly, sal weer teruggaan!

Ons het baie lekker gebly.

Liezl U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl U

Waarde vir geld en netjies.

Ons reis saam met klein kinders en twee hondjies. Baie vriendelike diens. Die plek is skoon en gerieflik. Ligte tydens beurtkrag is 'n bonus.

Anton V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Baie lekker en vriendelike mense.

Lekker gekuier en ook veilig.

Elmarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Vriendelike diens. Baie lekker ingerig. Ons kom graag weer hierheen.

Pa en dogter het veilige oornagplek nodig gehad op pad Kalahari toe. Baie tevrede met die geriewe by Pumba's B&B.

Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Oase om by te rus.

Baie netjies en modern met mooi tuin, het die verblyf geniet.

Louis V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V

Bevredigend.

Baie netjies, maar die kamer alleen, het nie selfsorggeriewe nie. Vir dieselfde prys het ek selfsorg gekry by ander plekke.

Sandra A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra A

Excellent.

Beautiful little guesthouse stuck away in Sannieshof, rooms were very comfortable, would recommend to anybody.

Elri N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri N

Baie netjies en skoon.

Dit is ‘n juweel in die middel van Sannieshof.

Salomie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomie D

Netjies en rustig.

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Mooi en skoon kamers. Goed versorgde tuin en veilige parkering. Baie dankie vir die vars rose in die kamer.

Rex E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rex E

Baie aangenaam en gesellig.

Geen redes tot enige klagtes.

Hennie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Gerieflik.

Baie gerieflike kamer. Netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Sal definitief weer daar oorslaap en hul vir seker aanbeveel.

Anatulie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anatulie M

Intiem.

Ons is hartlik ontvang en kamers was netjies en skoon. Die tuin is pragtig onderhou en in geheel was dit 'n aangename ervaring. Al wat bietjie sleg was, was die pad van Ottosdal na Sannieshof - baie slaggate en moeilik om te ry in die aand.

Coen S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coen S

Tevrede met verblyf.

Ontbyt was uitgesluit by die prys wat ons betaal het, nadat ons gevra het vir 'n B&B. Ons moes dus R160 addisioneel betaal vir ontbyt. Drie jaar terug het ons ook by Pumba tuisgegaan en toe was die ontbyt uitstaande, daarom het ons weer Pumba gekies. Miskien moet die dame daaraan dink om weer haar uitstaande ontbyt (van 3 jaar terug) te bedien.

Pumba's B&B se terugvoer

Goeie Dag Susan,

Ons vra om verskoning vir die verwarring met die ontbyte.
Ons noem wel op ons webblad dat ontbyte met aankoms bespreek kan word, omdat so baie gaste verkies om nie ontbyte te eet nie.
Jammer vir die ongerief.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Marina
Pumba's B&B

Pumba's B&B
Amanda V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda V

Nie aan verwagting voldoen nie.

Bespeek vir 2 persone. Slegs een driekwartbed in kamer. Verwarrend. Lig by toilet en stort buitewerking. Groot lig by dakwaaier buitewerking. My ma is bejaard, moet 'n toilet snags gebruik, 'n klein trappie voor die donker toilet, toegegooi met 'n matjie. 'n Groot val risiko. Nie goed nie.

Chris S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Ontspanne, vriendelik en hartlik.

Heerlike nagrus gehad en uitstekende ontbyt.

Len J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len J

Netjiese skoon verblyf.

Sal Pumbas aanbeveel vir enige reisiger wat Sannieshof besoek.

Estelle K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Pragtige kamer!

Baie oulik vir oornagverblyf.

Jan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Uitstekend en vriendelike diens!

Baie lekker en vriendelike boereverblyf!

Hennie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Baie lekker gekuier!

Vriendelike mense, skoon en gerieflike akkommodasie, lekker ontbyt. Pumba's B&B was ideaal vir wat ons wou gehad het. As my pad my in die toekoms daarlangs neem sal ek weer daar gaan oorslaap.

Magda D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda D

Gerieflik.

Was teleurgestel dat daar nie dstv was nie en die kanale wat wel daar was kon mens nie sien nie.

Coen S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Uitstekende diens!

Gasvrou was gasvry. Kamer baie netjies en skoon. Parkering in erf was 'n pluspunt. Netjiese area. Heerlike ontbyt.

Ria F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria F

Kamer was skoon, en ruim, en daar was ekstra los ligte i.g.v. van beurtkrag.

Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam, die plek het 'n goeie indruk gelaat.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAageJ3tAOPj8dqwDTQu5xXz0UHOXJRlVTDJ2GcQ84nh5lY1ou8n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 2 Tina Street Sannieshof 2760 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.52450961676 25.810571156445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang