Pumba's B&B
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pumba's BnB is in die stil dorpie Sannieshof, in die Noordwes-provinsie geleë. Ons bied verblyf aan die moeë reisiger, of enige iemand wat op soek is na 'n goeie nagrus.
Verblyf bestaan uit 10 en suite-kamers wat ingerig is as 3 gesinskamers, 2 dubbelkamers en 5 enkelkamers.
Elke kamer het 'n privaat ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en word omring deur die welige tuin, waar ontbyt ook bedien word of by die ontbytkamer. Elkeen van die dubbel- of gesinskamers het 'n privaat patio en braaigeriewe is beskikbaar.
Die eiendom het 'n heining rondom en daar is veilige parkeerplek.
Aandete kan 'n dag voor die tyd gereël word. Ontbyt kan betaal word met aankoms bestel word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
- Gaste dink Pumba's B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Roosville Sannieshof Noordwes
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang