Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumba's B&B

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pumba's B&B is in die rustige dorpie Sannieshof in Noordwes geleë. Ons bied akkommodasie vir moeë reisigers of bloot as 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf bestaan uit 10 en suite-kamers waaronder 3 gesinskamers, 2 dubbelkamers, 5 enkelkamers.

Elke kamer beskik oor 'n private ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, en word omring deur die pragtige tuin waar gaste ontbyt kan geniet, of ontbyt kan ook in die ontbytkamer geniet word. Die dubbelkamers beskik elk oor 'n private stoep. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die perseel is omhein en beskik oor veilige parkering.

Aandete kan 'n dag vooraf gereël word. Ontbyt kan met aankoms bestel en betaal word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Angelique L
Besigheidsreis
5.0
Was daar vir 'n werksreis. Alles was skoon en netjies, en almal was vriendelik. Alles was fantasties, geen klagtes. Baie dankie aan almal wat daar wer...
Sien meer
Jun 2024
Manda D
Saam met vriende
5.0
Vriendelike gasvrou, rustig omgewing met skoon en netjiese kamers. Baie lekker en veilig gebly.
Jun 2024
Daleen K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Kan Pumbas aanbeveel. Eienaar het die ekstra myl geloop.
Jun 2024
Tambani T
5.0
Good, only dogs poop everywhere. Very peaceful and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Adrie P
5.0
Pumba's is soos 'n oase in die woestyn. Ek het baie lekker gebly.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
  • Gaste dink Pumba's B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAageJ3tAOPj8dqwDTQu5xXz0UHOXJRlVTDJ2GcQ84nh5lY1ou8n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 2 Tina Street Sannieshof 2760 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.52450961676 25.810571156445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang