Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumbas Den

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jeneane R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wow, wow, wow! Lekke geslaap! Dit was 'n ongelooflike heerlike kuier gewees. Die plek is luuks, netjies en was 'n groot bederf gewees. 'n Zebra gesin en hul baba het ons kom besoek. Dit is pragtig daar! Baie dankie! "Lekke geslaap".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Klein maar so gerieflik. Dankie. Ons het die klein byplekkie sommer baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne O
1 nag
5.0
Mrt 2024

Absolutely amazing, modern, a gem. Our stay was absolutely amazing and I would recommend the accommodation to all my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleene
Pumbas Den
Baie dankie!

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlike ervaring met pragtige mense. Die plekkie het sy eie bekoring en ons was nog nooit in enige plek so verwelkom soos hier nie. Die eienaar se gasvryheid sal vir altyd by ons bly. Fantastiese mense en beeldskone plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleene
Pumbas Den
Baie dankie, ons het lekker saam met julle gekuier.

Marius K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik. Ons het dit baie geniet daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleene
Pumbas Den
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is dankbaar. Veilig wees.

Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Soos 'n engel in die hemel. Een woord, fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleene
Pumbas Den
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar. Wees veilig.

Eurika R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Regtig geniet en sal dit aanbeveel. Was heerlik, rustig. Netjies, skoon en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Heerlik en aanbeveelbaar. Ons het regtig baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het is voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Noleene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutsingel 293, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1096b8bae410c16f5e3dab511c2d3c5c467e34dd07f009ec03a7ea7cd5e2de42ce5a75baf9e47aad3a062d5ac13582464c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 293 Stinkhout Crescent Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41912526343 29.431822750243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang