Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumbas Den

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Noleene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Pumbas Den
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jeneane R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneane R

Wow, wow, wow! Lekke geslaap!

Dit was 'n ongelooflike heerlike kuier gewees. Die plek is luuks, netjies en was 'n groot bederf gewees. 'n Zebra gesin en hul baba het ons kom besoek. Dit is pragtig daar! Baie dankie! "Lekke geslaap".

Marius C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Klein maar so gerieflik. Dankie.

Ons het die klein byplekkie sommer baie geniet.

Morne O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne O

Absolutely amazing, modern, a gem.

Our stay was absolutely amazing and I would recommend the accommodation to all my friends and family.

Pumbas Den se terugvoer

Baie dankie!

Pumbas Den
Karin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Onvergeetlike ervaring met pragtige mense.

Die plekkie het sy eie bekoring en ons was nog nooit in enige plek so verwelkom soos hier nie. Die eienaar se gasvryheid sal vir altyd by ons bly. Fantastiese mense en beeldskone plek!

Pumbas Den se terugvoer

Baie dankie, ons het lekker saam met julle gekuier.

Pumbas Den
Marius K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Heerlik.

Ons het dit baie geniet daar.

Pumbas Den se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons is dankbaar.
Veilig wees.

Pumbas Den
Louis K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Soos 'n engel in die hemel.

Een woord, fantasties!

Pumbas Den se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar. Wees veilig.

Pumbas Den
Eurika R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika R

Regtig geniet en sal dit aanbeveel.

Was heerlik, rustig. Netjies, skoon en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Janelle D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle D

Heerlik en aanbeveelbaar.

Ons het regtig baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het is voorsien.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutsingel 293, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1096b8bae410c16f5e3dab511c2d3c5c467e34dd07f009ec03a7ea7cd5e2de42ce5a75baf9e47aad3a062d5ac13582464c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 293 Stinkhout Crescent Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41912526343 29.431822750243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang