Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumbas Den

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutsingel 293, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Pumbas Den bied gerieflike oornagverblyf in die Kranspoort Vakansiedorp wat halfpad tussen Middelburg en Groblersdal geleë is. Hiér in die warm bosveld-atmosfeer kom wys wild daagliks gesig, soos koedoes, gaselle, njalas, bosvarke, vlakvarke, blouapies, sebras en nagapies.

Verblyf word in 2 identiese eenhede gebied. Elke oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met 'n vuurput en braaigeriewe, asook 'n groot gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n winkeltjie net buite die hek wat noodsaaklike items verkoop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jeneane R
Saam met lewensmaat
5.0
Wow, wow, wow! Lekke geslaap! Dit was 'n ongelooflike heerlike kuier gewees. Die plek is luuks, netjies en was 'n groot bederf gewees. 'n Zebra gesin...
Sien meer
Jun 2024
Marius C
Saam met vriende
5.0
Klein maar so gerieflik. Dankie. Ons het die klein byplekkie sommer baie geniet.
Mei 2024
Morne O
5.0
Absolutely amazing, modern, a gem. Our stay was absolutely amazing and I would recommend the accommodation to all my friends and family...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike ervaring met pragtige mense. Die plekkie het sy eie bekoring en ons was nog nooit in enige plek so verwelkom soos hier nie. Die eienaar ...
Sien meer
Mrt 2024
Marius K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het dit baie geniet daar.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Noleene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stinkhoutsingel 293, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Pumbas Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutsingel 293, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1096b8bae410c16f5e3dab511c2d3c5c467e34dd07f009ec03a7ea7cd5e2de42ce5a75baf9e47aad3a062d5ac13582464c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 293 Stinkhout Crescent Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41912526343 29.431822750243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang