Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumleni Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 43 resensies vir Pumleni Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Khumo M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khumo M

Lovely and enjoyable.

Our stay was good. The host is a really decent person, and the cleaning ladies are also just as nice and decent.

Khomotso B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Khomotso B

Had a nice time.

I have enjoyed my stay at the guest house, but my problem is the rooms don't have a stove. Hence, I was told it's a self-catering.

Jacques B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

We had a great stay.

We'll make use of Pumleni's services again.

Tanya C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya C

Ek, my 10 jarige meisiekind en my ma het vir drie nagte by Pumleni gastehuis oorgeslaap.

Baie skoon en netjies. Nie al die DStv-kanale was beskikbaar nie, maar oor die algemeen het ons lekker daar gebly.

Sizwe M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sizwe M

Not bad at all.

Pretty decent. We were only there for a night so could not really judge properly, but we liked the area we were in as it was close to restaurants and hang out places.

Herman V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Goeie vriendelike diens en skoon.

Netjiese , skoon akkommodasie, veilige plek en vriendelike diens.

Motlakala L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motlakala L

Best time ever.

Lots to do and see. Will go back again.

Linda E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E

Enjoyed every moment.

Staff are helpful and friendly. Perfect location in-between everything, value for money and loved the massage we booked on arrival. Will definitely recommend to my clients

Gerhardus J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus J

Netjies, skoon, gerieflik.

Plek is baie nice en skoon, al wat ons nie van gehou het nie is dat dit gesê was daar sal ontbyt wees en daar was nie, en die DStv-kanale was nie almal beskikbaar soos geadverteer nie.

Hestell V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hestell V

Dit was 'n wonderlike kuier gewees.

Baie lekker gekuier. Was goed verwelkom. Baie veilig en netjies. Sal definitief Pumleni Gastehuis aanbeveel. Baie naby aan alles.

Jandre Botha B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre Botha B

Very enjoyable and professional service.

It was very enjoyable. Suggestion - more cups in the room as the washing in the bathroom is a little inconvenient. Would be nice is Breakfast could be served at additional cost.

Tys S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tys S

Baie lekker en gerieflik met aangename personeel.

Die eerste aand was ons alleen en het 'n wonderlike nagrus gehad. Die volgende aand het daar nog gaste in die kamer langs ons in getrek en omdat die skeiding slegs 'n toe deur was het ons nie 'n aangename nagrus ondervind nie. Baie raserig en ons kon amper alles hoor.

Anje G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje G

Heerlik, gemaklik en vriendelik.

Pumleni het baie vriendelike werkers, die plek is baie mooi, modern en gesentreer in die hoofstraat, maar steeds veilig en stil.

Antonie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie D

Was daar vir fietswedren. Diens uitstekend.

Uitstekende diens en ontvangs. Kamers puik en baie netjies. Kostes baie billik. Beslis die moeite werd om in te gaan bly.

Anncois B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anncois B

Baie lekker, highly recommended.

Joseph was baie vriendelik en kamer was skoon en netjies. Ontbyt was ongelooflik lekker.

Floris S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Floris S

Aanvaarbaar.

Onderhoud moet aandag geniet. Die dakwaaier in Kamer 10 gaan binnekort uit die dak uit val. Komplimentêre seep, handwas ens., die houertjies is nie gebruiksvriendelik nie. Behalwe die, geen klagtes nie. Personeel baie vriendelik en gewillig om met enigiets te help.

Johan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Verwelkomend en behulpsaam.

In kamer nommer 10 moet daar gekyk word na die volgende: 1) Die mat by skuifdeur is absoluut gaar en smerig - behoort weggegooi te word en vervang te word - nie goeie indruk as mens in die kamer instap nie. 2) Die wasbak se kraan (die siffie is weg) en die feit dat die prop meganisme nie werk nie, so mens kan nie wasbak vol maak met water om gesig te was nie. 3) Matjies langs die bed moet ook vervang word - vuil vlekke / merke onder matjies. 4) Mikrogolfoond was ook nie behoorlik skoon gemaak nie. Memory wat ons ontvang het is dierbaar en baie behulpsaam, ek dink net sy kan nie alleen alles behartig nie, die hele naweek was sy alleen aan diens. Sy het ander beskikbare kamers aangebied, maar die een was baie klein en het gebrande hout reuk gehad en die ander een was reg by die hoofpad wat baie raserig kan raak.

Natasha D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D

Dit was okay vir een nag se oorslaap.

Pad voor die gastehuis baie raserig en besig. Loadshedding, maar geen generator. Geen ontvangspersoon om te kon aandui tot wanneer krag sou af wees.

Nathi M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nathi M

I had an average stay which could have been made much more comfortable if proper basic facilities had been provided. See next section for details.

The guesthouse needs to provide flexibility to guests. The lack of kitchen washing facility was an inconvenience as a result we had to improvise and ended up washing dirty dishes using the toilet basin which was very unhygienic and uncomfortable. Otherwise we would have kept dirty dishes for up to 12 hours. Providing a small table with a two-plate stove and a small sink, which I had expected as a standard for the guest houses, would have eliminated this unnecessary inconvenience and unpleasant experience.

Hein N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hein N

Interessant

Geen ontbyt of swembad.

Justine B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine B

Heerlike rus.

Baie goeie en vriendelike diens.

Sune P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune P

Baie aangename verblyf.

Joseph by ontvangs is 'n aanwins vir die lodge.

Hilton D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton D

Total relaxation, in lovely surroundings, friendly guests and brilliant staff! All of them!

The establishment is very professionally run, by dedicated, friendly, helpful, kind, knowledgeable members, thanks for a brilliant stay, the after hours help we received for the baby's milk bottle, was stunning and so kind, thanks a mil, will definitely go back, grounds and clean pool all add to the magic, food excellent, service. Top notch 20 out of 10.

Leron R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leron R

Rustig en stil.

Baie mooi en netjies. Vriendelike ontvangs. Lekker plek om daar te slaap en die omgewing te verken.

Anél E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anél E

Breakfast was good, Joseph was very friendly, but overall overpriced.

Not sure why I was charged for 2 adults when it was myself and my teenage daughter. I know I changed the booking 2 days before, but only got word late that my husband won't be joining. If charged the original amount and taking my changes into consideration, I would have reconsidered recommending the facility. I do feel though that the price was steep for a 2 night stay. Getting to the plugs was a mission, as well as using the kettle. Water pressure in shower was really not strong, but nice and warm.

Pumleni Gastehuis se terugvoer

You were charged for two adults because a teenager is considered an adult.

Pumleni Gastehuis
Terence S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence S

Good stay.

Nice room, friendly staff and very good breakfast!

Carole N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carole N

Enjoyable and relaxing stay.

Loved the massage session in our room, very professionally done.

Elré R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elré R

Die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen en was 'n aangename verrassing.

Pumleni Guesthouse se personeel het ons hartlik en vriendelik verwelkom. Ons is koffie by ontvangs aangebied omdat ons ongeveer 'n halfuur te vroeg daar opgedaag het en die kamer nog nie gereed was nie. Ons kon ons kamer stiptelik om 14:00 beset. Alles was netjies en silwerskoon. 'n Aangename verrassing! Wat vir ons uitstaande was, was die vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel en aandag wat aan detail gegee is. Omdat ons 'n funksie moes bywoon die aand en dit baie koud was, het die personeel gedurende ons afwesigheid die warmkomberse en lugreëling kom aanskakel sodat ons by ons tuiskoms 'n warm kamer gehad het. Die ontbyt die volgende oggend was keurig voorberei en heerlik. Ons kan Pumleni Guesthouse sterk aanbeveel. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Daphney M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daphney M

The environment was refreshing, my husband and I enjoyed our stay.

The customer service was excellent. We enjoyed making a braai there and their breakfast was a feast.

Patience C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patience C

No swimming pool, not clean, breakfast not nice. Joseph is the sweetest guy and love people.

The only good thing is Joseph, he's friendly and love people. The place is not neat outside. Same breakfast.

Santie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P

Ontbyt is 5 ster!

Ons kan Pumleni Gastehuis beslis aanbeveel. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt is heerlik.

Amanda E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda E

Sleg.

TV se afstandbeheer het nie gewerk nie. Mikrogolf was nie daar, en die een wat hul gebring het, het nie gewerk nie. Kamerslot sukkel om te sluit. Die personeel die volgende oggend was nie vriendelik nie. Ons het nie eers ontbyt geëet nie. Sal ons nie weer sien nie.

Naude D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Naude D

Baie lekker.

Beveel die plek aan sal weer daar gaan bly. Vriendelike ontvangs en kamer was puik gewees.

Faan V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Faan V

Lekker oornagverblyf op pad Rustenburg toe.

Kamer was goed ingerig en netjies. Dit is sentraal en ons kon loop na die naaste restaurant toe. Goeie lugversorging en TV-kanale. Baie lekker ontbyt gehad.

Regina G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina G

N Oulike gastehuis

Baie rustig en stil met baie vriendelike, goeie diens

Casper G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper G

Wonderlik!

Sien die sterre hieronder.

Michel-le' G - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel-le' G

I loved the guest house! It was just what we hoped.

Everything was perfect, Henry the manager was friendly made us feel welcome. Would go back any day. Was as relaxing and peaceful as we hoped it would be. Thank you for a great stay!

Hermanus K - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus K

Baie aangenaam. Vriendelik ontvang. Ontbyt was heerlik.

Ons bed was nie behoorlik opgemaak na die eerste nag nie.

Wanda S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda S

Baie goed georganiseerde verblyf wat aan alle behoeftes voorsien

Het een aand verblyf benodig, maar was totaal verras met gasvryheid, toegerusheid van die eenheid en die aandag aan klein besonderhede.nLekker warm kamer met aankoms in koue, al die geriewe was voldoende, een voorstel vir'n spieel in die kamer. Maar het verblyf terdee geniet.

Phillip D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip D

Ontbyt was besonders goed!

Dit was 'n heerlike gastehuis. Die ontbyt was besonders lekker, en baie goed voorberei. Die kamer was baie netjies en ons kon nie fout vind nie. Die werkers daar sukkel net bietjie met Engels en verstaan glad nie Afrikaans nie. Ek sal dit vir mense voorstel!

Khomotso M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Khomotso M

We had a good time with family and friends.

Small criticisms: Jaccuzi too small, and I'd love to see an improvement on the breakfast menu.

Flip F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Flip F

Dit was oraait.

Dit is groot genoeg vir wat ons nodig gehad het. Die lugverkoeling het nie gewerk nie.

Edith K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edith K

I have enjoyed my stay and would recommend it to a friend

I would recommend that you provide your guests with supper and charge for that; your breakfast was very delicious. Thank you.

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scottstraat 90, Schoemansville, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA726d61afe1b20e8a0ee3aecc42c6cfaf07b1b17e8020bfa583eeb28137d588fee356903a52e2e80ee7d037603e8d5822954d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 90 Scott Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.726109210707 27.870174050331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang