Pumphouse Honeymoon Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Valley-weg 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R2 090 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pumphouse Honeymoon Cottage is 'n bekoorlike eenheid in Elgin. Dit is 'n entjie van die hoofhuis af en bied afgesonderde en intieme verblyf met 'n pragtige uitsig oor die plaasdam, berge en die Pivot-wingerde.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 smaakvolle slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Kraakvars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kompakte sitarea het gemaklike rusbanke en 'n boeppenskaggel vir koue aande. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.
Die kothuis lei na 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- The Valley-weg 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Pumphouse Honeymoon Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Valley-weg 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap