Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumphouse Honeymoon Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Valley-weg 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pumphouse Honeymoon Cottage is 'n bekoorlike eenheid in Elgin, weg van die hoofhuis af en bied 'n afgesonderde en intieme verblyf met 'n pragtige uitsig oor die pragtige plaasdam, berge en die Pivot Vineyards.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer wat smaakvol gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kompakte sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en beskik oor 'n kaggel vir koeler aande. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Dit loop uit na 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n houtvuur-bubbelbad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • The Valley-weg 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pumphouse Honeymoon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Valley-weg 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ceab1f512beb5701528c629e32fc998074b0c6b5ae173ad0e62d3351d3c37d6560ecc31cb0df0f835f1fdefb7a7852c8607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 113 The Valley Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.235097777229 19.109085763359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang