Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumpkin Tree Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Pumpkin Tree Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacob O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob O

Wonderlike gasvrou, netjies en skoon akkommodasie.

Was 'n wonderlike oornagplekkie. Skoon, netjies en baie warm verwelkoming. Sal hulle beslis aanbeveel.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Minette. Lekker om jou by ons te kon ontvang.

Pumpkin Tree Guesthouse
Michelle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Home away from home.

Was 'n wonderlike wegbreek vir een aand, rustige, stil atmosfeer het baie lekker ontspan!

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Ek is bly jul het dit geniet by ons. Hoop om jul gou weer te sien. Anita

Pumpkin Tree Guesthouse
Casper L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L

Heerlike oorslaapplekkie.

Baie skoon, netjies en mooi. Ontbyt was heerlik en ons was baie vriendelik ontvang. Baie goeie waarde vir geld.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning en mooi woorde, Casper.

Pumpkin Tree Guesthouse
Yolande L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L

Wonderlike ervaring in rustige vriendelike atmosfeer, home away from home.

Ek eet nie vroeg ontbyt nie en ek het heerlike kospakkie as altenatief gekry met sappie, dit was heerlik! Kamer pragtige en gemaklik, sal beslis weer hier kom oor bly!

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Yolande, ons probeer altyd om 'n ekstra myl te loop.

Pumpkin Tree Guesthouse
Sunet O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet O

Baie netjiese plek.

Die tannie het ons dadelik sommer baie tuis laat voel. Baie netjiese plek, fantastiese gasvrou en ontbyt was heerlik. Al die werkers was ook vriendelik en behulpsaam. Alles is netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Sjoe, waardeer jou pragtige terugvoering. Mooi bly

Pumpkin Tree Guesthouse
De Wet B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet B

Puik.

Die kamers was baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens van die eienaar.

Erna O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O

Rustige en huislike atmosfeer.

'n Vriendelike, rustige en huislike atmosfeer met 'n heerlike stoep. Ons is harlik ontvang en behandel.

San-mari V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari V

Dit as die mooiste plekkie om by te bly. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Ons is so vriendelik ontvang en almal was so vriendelik en hulpvaardig gewees. Sal Pumpkin Tree Guesthouse enige tyd aanbeveel.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om jul te leer ken. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Pumpkin Tree Guesthouse
Eulana F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eulana F

Pragtige plek.

Baie mooi plek en vriendelike mense.

Charlene W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W

Fantasties

Lekker atmosfeer . Voel nie of jy nie in die dorp bly nie. Met aankoms is ons vriendelik ontvang. Kamers is lekker groot en ruim en baie netjies.

Elaine S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Gerieflike kamers. Rustige atmosfeer en mooiste tuin.

Ons het net een aand oorgebly by Pumpkin Tree Gastehuis. Kamers was baie smaakvol en gerieflik ingerig. Die gaskaggel het ons kamer heerlik warm gemaak. Ons het die volgende oggend die heerlikste ontbyt gekry. Almal by Pumpkin Tree was so vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Dankie vir julle goeie diens. Ons sal beslis weer oorbly by julle.

Jakobus R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus R

Awsome.

Moet sê dit was wonderlik. Netjies. Ek kan net oor die muur kom en dan is ek by die see. Die atmosfeer is brilliant en sal enige tyd aanbeveel. Dankie dit was great.

Molene S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molene S

Perfek vir Loskopmarathon.

Perfek vir Loskopmararathon. Ontbyt spesiaal vroeg bedien vir hardlopers.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit is altyd lekker om atlete hier by ons te hê. Sien julle volgende jaar weer.

Pumpkin Tree Guesthouse
Renske D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske D

Baie netjies en gerieflik.

Ons het die een aand by die gastehuis baie geniet! Die kamers is baie netjies en ruim met 'n lekker badkamer. Die diens was uitstekend en die onbyt was heerlik. Daar was ook 'n lekker tafel in die kamer vir my om op te werk, wat baie gerieflik was.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning. Ons waardeer die mooi terugvoering, hoop om jou weer by ons te kan ontvang.

Pumpkin Tree Guesthouse
Annelize A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A

Altyd lekker! Geen ander keuse vir verblyf in Middelburg.

Dankie vir die vriendelike ontvangs en moeite met lekker ontbyt.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, altyd lekker om jul by ons te kan ontvang.

Pumpkin Tree Guesthouse
Rynard C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynard C

Sal weer hier bly.

Sien sterre.

Valerie T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie T

Ongelooflik.

Weereens 'n awesome ervaring. Eienaars so behulpsaam, vriendelik. Sal nêrens anders slaap in Middelburg as hier nie.

Marianna V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

'n Gerieflike oorbly-ervaring in 'n vriendelike, verwelkomende atmosfeer.

Dit was ons tweede besoek aan Pumpkin Tree Guesthouse. Dit was weereens 'n uiters aangename ervaring. Ons het lekker gebly en die ontbyt was 'n groot bederf. Mardeen en Erna het ons nie net vriendelik ontvang nie, maar was 'n inspirasie. Selfs die werkers was vriendelik en behulpsaam. Verder het ons vreeslik lekker, warm en gerieflik geslaap. Baie dankie, volgende jaar kom ons weer!

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marianna, dit is mense soos julle wat maak dat ons later een groot familie word. was weer lekker om jul te sien.

sien jul volgende jaar.

Pumpkin Tree Guesthouse
Karin S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

'n Wonderlike belewenis.

Ons kan dit vir enige reisiger aanbeveel. Dit is 'n baie skoon en netjiese plek. Die ontbyt was baie heerlik. Die personeel is baie beleef en behulpsaam en baie vriendelik.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en die mooi woorde. waardeer baie. Kom kuier weer vir ons.

Anita
Pumpkin Tree Guesthouse personeel

Pumpkin Tree Guesthouse
Marianne L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L

Great!

Julle diens is puik! Waarde vir geld! Vir seker aan te bevele!

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit baie en dit was lekker om jul by ons te hê.

Pumpkin Tree Guesthouse
Julia M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M

Wonderful place to stay!

Good value for your money.

Doritha G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doritha G

Vriendelike mense, skoon plek, groot kamers.

Sien sterre.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jul by ons tuis gegaan het. Ek hoop om jul gou weer te sien.

Pumpkin Tree Guesthouse
Annelize A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A

Ongelooflik.

Wat 'n pragtige plek. Voel soos jou eie huis. Vriendelike mense en so hulpvaardig. Silwerskoon en netjies. Net jammer ons kon nie langer bly nie!

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi tervoering, ons waardeer. Kom kuier weer vir ons.

Pumpkin Tree Guesthouse
Petronella H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella H

Diens en die aandag aan die detail het my beïndruk. Ek sal verseker weer daar oorbly.

Eienaars Erna en Mardeen so vriendelik. Al die personeel wat daar help is uitmuntend opgelei en baie vriendelik. Die kamers is pragtig, die tuine en die eetvertrek is so mooi beplan en verwelkomend. Ek het baie lekker geslaap, lekker ontbyt gehad en sal beslis weer daar oorbly.

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer asook jul ondersteuning, ons waardeer dit baie.

Pumpkin Tree Guesthouse
Boledi B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boledi B

Lovely place!

Amazing stay me and my fiance are already planning our trip back.

Yolande R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Dit was baie aangenaam gewees om daar te bly. Sal die plek definitief aanbeveel vir ander gaste.

Uitstekende diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Maritza U - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza U

Idillies!

Dit was uitmuntende diens, kos enkamers. Ons was heeltemal te kort daar, ek gaan nooit weer elders bly as ek deur Middelburg reis nie!

Farrel S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farrel S

10 uit 10.

Als waarvoor 'n mens kan vra wanneer jy weg van die huis af is.

Johan S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie lekker, maar te kort.

Baie lekker gebly en heerlike ontbyt gehad. Wens ons kon langer bly!

Suzette V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Ongelooflik lekker gekuier.

Die pragtigste plekkie. Ons verblyf was behoorlik 5-ster. Wonderlike gasvryheid. Gaan beslis weer daar kuier. Dankie vir die ongelooflike verblyf. Julle is albei sterretjies. Vertel al ons vriende en familie hulle moet ook kom kuier.

Rouxne J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rouxne J

Lekker ruim kamer met groot stort in die badkamer. Die kamers het unieke dekor items.

Baie mooi, netjiese skoon kamers! Lekker gebly, lekker ontbyt geëet en het uitgerus vertrek. Ek sal weer daar bly in die toekoms!

Pumpkin Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning, was lekker om jou te bederf.

Pumpkin Tree Guesthouse
Robyn J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn J

Dit was netjies en voldoende .

Die kamer was baie netjies en mooi. Dit was ruim en gemaklik. Ek het geen probleem met die diens gehad nie. Dit is definitief ek plek waarnatoe ek sal terugkeer.

Elsie D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D

Een nag oorgeslaap.

Die kamers is baie netjies en skoon. Lekker geslaap, ontbyt is heerlik. Ontvangs baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vosstraat 7, Groenkol, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc673be455b0efb8c6f17d1f63f11ead8b7e5d5a5da40a0b7eb0c5daddcc6bad08e007c57b37d6c636e8f7dd86f108a58fabb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 Vos Street Groenkol 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.780309115348 29.458796780404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang