Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumpkin Tree Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Petro F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ek sal sê dit 'n juweel in Middelburg. Hierdie was nou 'n heerlike oornagplekkie. Ek sal sê dit is 'n juweel in Middelburg. Die gasvrou het ons dadelik tuis laat voel en self die ontbyt gemaak, wat vreeslik lekker was. Sal beslis weer daar kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlike gasvrou, netjies en skoon akkommodasie. Was 'n wonderlike oornagplekkie. Skoon, netjies en baie warm verwelkoming. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Pumpkin Tree Guesthouse
Baie dankie Minette. Lekker om jou by ons te kon ontvang.

Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Home away from home. Was 'n wonderlike wegbreek vir een aand, rustige, stil atmosfeer het baie lekker ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Pumpkin Tree Guesthouse
Ek is bly jul het dit geniet by ons. Hoop om jul gou weer te sien. Anita

Casper L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Heerlike oorslaapplekkie. Baie skoon, netjies en mooi. Ontbyt was heerlik en ons was baie vriendelik ontvang. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Pumpkin Tree Guesthouse
Baie dankie vir jou ondersteuning en mooi woorde, Casper.

Yolande L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Wonderlike ervaring in rustige vriendelike atmosfeer, home away from home. Ek eet nie vroeg ontbyt nie en ek het heerlike kospakkie as altenatief gekry met sappie, dit was heerlik! Kamer pragtige en gemaklik, sal beslis weer hier kom oor bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Pumpkin Tree Guesthouse
Baie dankie Yolande, ons probeer altyd om 'n ekstra myl te loop.

Sunet O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie netjiese plek. Die tannie het ons dadelik sommer baie tuis laat voel. Baie netjiese plek, fantastiese gasvrou en ontbyt was heerlik. Al die werkers was ook vriendelik en behulpsaam. Alles is netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Pumpkin Tree Guesthouse
Sjoe, waardeer jou pragtige terugvoering. Mooi bly

De Wet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Puik. Die kamers was baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustige en huislike atmosfeer. 'n Vriendelike, rustige en huislike atmosfeer met 'n heerlike stoep. Ons is harlik ontvang en behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit as die mooiste plekkie om by te bly. Sal definitief weer daar gaan slaap. Ons is so vriendelik ontvang en almal was so vriendelik en hulpvaardig gewees. Sal Pumpkin Tree Guesthouse enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Pumpkin Tree Guesthouse
Baie dankie. Dit was lekker om jul te leer ken. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Eulana F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Pragtige plek. Baie mooi plek en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vosstraat 7, Groenkol, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc673be455b0efb8c6f17d1f63f11ead8b7e5d5a5da40a0b7eb0c5daddcc6bad08e007c57b37d6c636e8f7dd86f108a58fabb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 7 Vos Street Groenkol 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.780309115348 29.458796780404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang