Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rene H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Relaxing. Amazing. Wonderful getaway, very peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig op die berge. Rustige omgewing met pragtige uitsig op die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

5-ster-verblyf. Ons is goed ontvang en baie mooi ingelig van die omgewing. Netjies en skoon akkommodasie. Beveel hulle definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2023

Was baie lekker gewees, als wat jy nodig het en fantastiese ligging. Baie vriendelik ontvang en Ritha baie behulpsaam met alles. Fantastiese ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Lekker verblyf in 'n mooi omgewing. Christo en Ritha het uit hulle pad gegaan om ons in te kry al het ons te vroeg opgedaag terwyl hulle nog besig was met die herstel van die pad na die baie reën. Die woonstel is baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het selfs tydens kragonderbrekings. Die omgewing is pragtig met genoeg plek om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Pumula Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer die goeie woorde en sal altyd ons beste doen om die gaste so gemaklik moontlik te akkommodeer. Ons dink al die gaste verlede naweek het dit baie geniet en gesê ons sien hulke weer.

Linda (caroline) O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Gasvryheid! Netheid! Pragtige uitsig! Die mooiste uitsig! Alles in kombuis beskikbaar, wat nodig is! Heerlike stort, met spasie en groot stortkop! Watervoëls by die dam, is 'n pluspunt, met sy bitterbal kolgans, bleshoenders, geelbekeendjies, was heerlik om dop te hou en dan snags die paddakoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Kids' paradise We found Pumula to be a lovely place to stay over for a few nights at the end of the year. The unit was basic but comfortable and was equipped will all that we needed for our stay. Our two young children loved running around on the large lawns and playing at the playground. The swimming pool was a welcome relief for the hot days. Due to Covid the clubhouse was closed, but this would be a lovely facility to relax and play games in if it were open.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
Kort verblyf
4.6
Mrt 2021

Rustige, stil en pragtige omgewing! Die eenheid se kombuis is baie goed toegerus. Ons het die plaas in Maart besoek en kosmosse wat oral oor pronk is prentjie mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Baie lekker wegbreekplekkie vir 'n naweek. Rustige plaasomgewing om te gaan ontspan. Alleen of saam baie vriende. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

Baie ingerig, netjies en lekker ligging. Lekker swembad ook. Ons het dit regtig baie geniet. Baie private woning en netjies. Heerlike stoep waar daar gebraai word, en ook 'n kampvuur kan maak. Die swembad het heerlik gelyk, maar ongelukkig was die water nog te koud. Kleinkind kon veilig op die werf loop en speel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Pumula Guest Farm
Baie dankie vir U goedhartige verslag van ons akkommodasie, ons waardeer dit. Baie dankie dat U ons huisie netjies gelaat het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S344, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2MjdlZWQ1LTMwYWQtNDgwMC04ZmY2LTllMzkzMmVmNzM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 S344 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.672138913753 28.186839370239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang