Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Pumula Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rene H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Relaxing. Amazing.

Wonderful getaway, very peaceful!

Adel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig op die berge.

Rustige omgewing met pragtige uitsig op die omgewing.

Werner A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner A

5-ster-verblyf.

Ons is goed ontvang en baie mooi ingelig van die omgewing. Netjies en skoon akkommodasie. Beveel hulle definitief aan.

Johannes D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D

Was baie lekker gewees, als wat jy nodig het en fantastiese ligging.

Baie vriendelik ontvang en Ritha baie behulpsaam met alles. Fantastiese ligging.

Christo K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Lekker verblyf in 'n mooi omgewing.

Christo en Ritha het uit hulle pad gegaan om ons in te kry al het ons te vroeg opgedaag terwyl hulle nog besig was met die herstel van die pad na die baie reën. Die woonstel is baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het selfs tydens kragonderbrekings. Die omgewing is pragtig met genoeg plek om te stap.

Pumula Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die goeie woorde en sal altyd ons beste doen om die gaste so gemaklik moontlik te akkommodeer. Ons dink al die gaste verlede naweek het dit baie geniet en gesê ons sien hulke weer.

Pumula Guest Farm
Linda (caroline) O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda (caroline) O

Gasvryheid! Netheid! Pragtige uitsig!

Die mooiste uitsig! Alles in kombuis beskikbaar, wat nodig is! Heerlike stort, met spasie en groot stortkop! Watervoëls by die dam, is 'n pluspunt, met sy bitterbal kolgans, bleshoenders, geelbekeendjies, was heerlik om dop te hou en dan snags die paddakoor!

Justin B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B

Kids' paradise

We found Pumula to be a lovely place to stay over for a few nights at the end of the year. The unit was basic but comfortable and was equipped will all that we needed for our stay. Our two young children loved running around on the large lawns and playing at the playground. The swimming pool was a welcome relief for the hot days. Due to Covid the clubhouse was closed, but this would be a lovely facility to relax and play games in if it were open.

Karien K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Rustige, stil en pragtige omgewing!

Die eenheid se kombuis is baie goed toegerus. Ons het die plaas in Maart besoek en kosmosse wat oral oor pronk is prentjie mooi.

Jacqueline W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Baie lekker wegbreekplekkie vir 'n naweek.

Rustige plaasomgewing om te gaan ontspan. Alleen of saam baie vriende. Sal beslis weer gaan.

Ronnie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie G

Baie ingerig, netjies en lekker ligging. Lekker swembad ook.

Ons het dit regtig baie geniet. Baie private woning en netjies. Heerlike stoep waar daar gebraai word, en ook 'n kampvuur kan maak. Die swembad het heerlik gelyk, maar ongelukkig was die water nog te koud. Kleinkind kon veilig op die werf loop en speel.

Pumula Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir U goedhartige verslag van ons akkommodasie, ons waardeer dit. Baie dankie dat U ons huisie netjies gelaat het.

Pumula Guest Farm
Jeanne P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne P

Lovely farmstay.

We really enjoyed our time at Pumula riding our bikes and running in the area. Close enough to Fouriesburg for a quick bite or coffee.

Giel D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel D

Baie vriendelike diens en alle geriewe was puik.

Die diens was baie vriendelik en professioneel en alle geriewe was skoon en puik.

Hannetjie T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie T

Wens ons kon langer gebly het.

Baie vriendelike ontvangs. Rustigheid en vrede. Was heerlik om die aand buite op stoep te sit en na die naggeluide te luister. Die omgewing is baie mooi. Sal dit regtig aanbeveel vir ander.

Pumula Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Hannetjie,

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle weer te sien.

Pumula Guest Farm
Theo O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo O

Pragtige omgewing en uitsig. Vriendelik ontvang, netjiese, ruim wooneenheid.

Pumula Guest Farm is 'n pragtige plek met 'n mooi uitsig. Die wooneenheid is gerieflik, netjies en skoon. Die plek is in 'n stil omgewing en dit is 'n baie rustige plek. Guilletta is 'n aangename, hulpvaardige mens.

Driekus L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekus L

Ons het dit vreeslik geniet, een dag was te kort.

Netjies, skoon, rustig. Sal enige tyd weer besoek en vir 'n paar dae die stilte en natuur waardeer.

Frik S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frik S

Baie lekker, rustige omgewing netjies en gerieflik.

Lekker gebly, goeie uitleg.

Elna E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E

Baie rustig en mooi skoon.

Stunning plekkie, mooi netjies en skoon. Dankie vir die leesstof.

Wilhelm V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V

Die mooiste uitsig na alle kante.

Alles by die plek was net eenvoudig fantasties. Die eienaars, die personeel, verblyf, maar veral die rus en vrede met die wonderlike uitsig. Ek sal weer gaan en kan dit baie sterk aanbeveel.

Gwen P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen P

An amazing place with the most awesome views.

The farm was amazing, tranquil - giving us the peace we required to rejuvenate our souls. It has the most amazing views.

Joseph V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph V

Die uitsig en stilte is wonderlik.

Die ontvangs was goed. Die verblyf was heerlik en die stilte was uitstekend. Die plaasatmosfeer skep altyd 'n rustige atmosfeer. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Helen P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen P

Good location just outside Fouriesburg, very peaceful with beautiful view.

Most enjoyable stay. We were there in mid summer, so it was very hot. Our fan was not in working order and we really needed it. Perhaps more focus on summer visitors in terms of furnishing and pool.

Pumula Guest Farm se terugvoer

Thank you very much for your review. We appreciate you taking the time. Please accept our apologies about the fan. We would really have preferred to make a plan with a spare fan or fixing during your stay. I must apologize if we seemed too busy or unavailable. We are trying to make a plan for more shade around the pool. The heatwave over Christmas definitely pointed out a few issues to address during future heatwaves.

Pumula Guest Farm
Dirk V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Fantasties. Gaan vir seker weer besoek. Vriende saamneem.

Die bestuur het geskakel en gevra of ons veilig is a.g.v. die reën. Vir ons gewag by ons huis. Hout is genoeg, kaggel aangesteek na die natreën. Skoon huis wag vir ons. Dit is 'n plesier. Kom voorwaar terug. Dankie vir julle gasvryheid. Dit is een groot fees gewees.

Pumula Guest Farm se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie van u besoek in te dien. Ons waardeer u positiewe kommentaar.

Pumula Guest Farm
Steve L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve L

Uitstekend.

Baie lekker gebly, plek is baie mooi skoon, netjies, vriendelike mense. Ek beveel die plek graag aan.

Pumula Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.
Groete
Guilletta

Pumula Guest Farm
Bertus D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus D

Totale ontspanning in 'n mooi omgewing.

Pumula bied goed toegeruste en skoon eenhede, met smaakvolle binnehuise versiering. Die landskap is mooi en die atmosfeer baie rustig. Met kinders van onderskeidelik twee en vyf jaar oud in ons geselskap, het ons meeste van ons tyd by die speelterrein, swembad en ruim gemeenskaplike kuierplek deurgebring. Ons sal weer hier bly as ons kans kry.

Pumula Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u tyd gemaak het om u besoek te evalueer.

Pumula Guest Farm
Johannes J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Lekker rustig soos dit moet wees op die plaas met die mooi koppe in agtergrond.

Plek is skoon, gemaklik, veilig en netjies, als wat jy nodig het om net te ontspan, veral na die Kersiewedloop en fees. Rustig soos dit moet op 'n plaas teen die berg as muur en voëls wat koer. Ek het 'n voorstel vir Pumula om trail run/bergfiets daar aan te bied.

Tiaan K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K

Mooi.

Baie goeie waarde vir geld.

Gerhard P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard P

Vervalle.

Daar was n klompie redes hoekom ek nie tevrede was nie, maar ek het dit direk met die eienaar op geneem en sy het belowe om aandag te gee daaraan.

Pumula Guest Farm se terugvoer

Ek vra weer om verskoning dat Pumula Guest Farm nie aan u vereistes voldoen het nie. Soos bespreek, is ons besig om dit wat ons kan te verander/verbeter. Ons gee ook aandag aan ekstra opleiding vir ons werknemers.

Ek wil u net weereens verseker dat ek vreeslik skaam voel oor u ongelukkigheid hier by ons en sal die nodige don om te veseker dat ander gaste nie dieselfde ervaring het nie.

Pumula Guest Farm
Alta L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Ongelooflik lekker gekuier!

Ons tydjie by Pumula was heerlik. Lekker gemaklike verblyf. Die omgewing is pragtig met genoeg speelplek vir die kids. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Christo J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J

Rustig, vriendelike mense, skoon plek en stilte.

Wat meer het mens in die lewe nodig as stilte, vriendelike eienaars wat uit hulle pad uit gaan om jou verblyf lekker te maak, mooi area en lekker skoon koue lug. Ons sal weer gaan.

Alta L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Ongelooflike natuurskoon!

Pumula Guest Farm was ongelooflik lekker en ons sal beslis weer gaan. Daar is genoeg spasie vir rond hardloop en speel. Die swembad was 'n bonus. Die huis was lekker ingerig en het alles wat jy nodig het. Die beddens slaap heerlik!

Tim T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim T

Ontspanne verblyf. Hartlike onyvangs.

My vriend van Nederland kon nie uitgepraat raak oor die atmosfeer en die lekker kaggel nie. Sal weer daar kuier.

Doreen V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V

Netjies en skoon, goed geleë, waarde vir geld.

Eenhede is ruim, netjies en skoon. Genoegsame hout vir braai en kaggelvuur. Puik oorslaap op pad na Lesotho. Aangename gasvrou, vriendelik en hulpvaardig.

Herman E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman E

Skoon lug en plaaslewe, gevoel van vryheid na die gejaag van die stad.

Die pad na die plaas was n bietjie rof vir 'n gewone motor, gelukkig het dit nie gereën nie, want die pad is baie glad. Die verblyf en kaggel die aand het ons baie geniet. Jammer daar was nie sneeu nie want dit sou 'n baie groot bonus gewees het. Ek sal enigiemand aanbeveel om die rustige plaaslewe te ervaar.

Neels H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neels H

Baie lekker. Rustig tussen die berge.

Baie mooi. Stap tot op die berg en geniet die uitsig.

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S344, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2MjdlZWQ1LTMwYWQtNDgwMC04ZmY2LTllMzkzMmVmNzM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 S344 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.672138913753 28.186839370239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang