Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig gewees. As jy nou rus vir jou siel soek is Pumula die plek om te gaan. Chalets baie goed ingerig. Swembad is definitief 'n pluspunt, veral in die somer. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Hi Ronel Ons het dit vreeslik geniet om julle hier te hê en sien uit na die volgende keer! Lekker naweek verder! Bart en Marcelle

Matthys Jakobus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Net rustig - perfek vir "recharge". Soos 'n droom. Kan amper nie glo daar is nog sulke stukkies hemel op aarde so naby aan die groot stad nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Dankie, Matthys, ons het dit geniet om jou hier te hê en sien uit na volgende keer!

Delene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige Bosveld ondervinding. Baie lekker gebly in die rustigheid en skoonheid van die Bosveld. Lekker afgekoel in die chalet se swembad as dit te warm word, met 'n pragtige uitsig. Die buitestort is gerieflik ingerig. Baie wild besigtig en ook vis gevang. Sal vir seker weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Delene Scott. Julle is altyd weer welkom terug.

Arina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Rustige Bosveld kuier. Dit was 'n goeie ervaring so na aan die natuur. Akkommodasie baie netjies, goed toegerus en privaat. Heerlik ontspan by die dam. Ongelukkig nie sukses met visvang gehad nie. Hulle kan egter 'n ander DSTV-pakket oorweeg. Het Saterdag ons sport op 201 gemis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Hi Arina, ek is so bly dat julle ons plekkie so geniet het en lekker kan ontspan. Ons het spesifiek nie al die kanale van DStv ingesluit sodat almal die natuur kan waardeer. Die plaas oorkant ons het wel sports kanale en is net 5 minute se ry van ons af. Hoop om julle gou weer te sien. Ons het dit vreeslik geniet om julle hier te hê.

Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Skoon, baie mooi plek, maar sal nie weer daar bly nie. Kamer was baie skoon, maar ongelukkig is ons soos skool kinders behandel met ons aankoms. Die ontvangsdame was glad nie beïndruk toe ek haar skakel vir 'n kode om by die hek in te gaan nie, en het my baie goed laat verstaan dat ek my WhatsApp-boodskappe moet lees, want dit is alreeds vir my gestuur.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Dear Jan, thank you for your review. I think there's been a misunderstanding. For security reasons, our gate code changes regularly, and I merely asked if it was not sent to you, because I didn't have the code next to me when you called. I'm glad you managed to get in and enjoyed your stay!

Martinus B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig, gemaklik en waarde vir geld. Dit is 'n mooi privaat eenheid. Lekker gemaklik en goed toegerus. Net nie 'n waaier of lugversorging in leefarea nie, maar dis niks erg nie. Sal definitief weer terugkeer vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Beste Belinda, Dankie vir jou terugvoer. Baie dankie dat julle ons plek so netjies gelaat het. Julle is altyd welkom terug.

Christa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Bosveld gem! We really enjoyed our stay at Pumula Lodge. The unit (Thanda) was spacious and well equipped. The cherry on top is the outdoor shower! We loved the tranquility of the farm and enjoyed the hike (Nyala route) and the drive to the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Dear Christa, thank you for your lovely review, we are so pleased that you enjoyed your stay in our Thanda Unit. You are most welcome to visit us again in the future. Kind regards, Ronel

Sonja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit is 'n heerlike, ruim en stil plekkie om weg te breek van die stad se gejaag. Die braaiplek is beskut en privaat. Ons gaan vir seker weer daar kuier. Dit was heerlik om op die plaas rond te ry en na die diere te soek, volgende keer gaan die bergfietse vir seker saam! Daar is kaart speletjies, maar sou aanbeveel dat daar meer TV kanale kon wees om van te kies, veral saans. Daar is baie ander besienswaardighede wat besoekers kan besoek in die omgewing. Die eenheid is werklik smaaklik gemeubileer en al die nodige bykomstighede in die kombuis is daar. Ons het werklik 'n heerlike rustige naweek gehad! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Goeiemore Sonja, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is reeds besig om aan ñ plan te werk met die DStv. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Ronel

Marinda B
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Wonderlike kuier in die natuurskoon. Wonderlike gasvryheid. Netjiese verblyf. Selfs beurtkrag kon nie ons verblyf minder aangenaam maak nie. Lekker staproete en pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Beste Marinda, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is so bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Julle is altyd weer welkom om te kom kuier. Dankie dat julle ons eenheid so skoon gelaat het. Vriendelike groete, Ronel

Titus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Peaceful, quiet and relaxing. Had a liberating feeling being in the peace and tranquillity that comes from living in the bush with nature. The children enjoyed the animals and the hike. The facility was immaculately clean and the host was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Dear Totus, it was such a pleasure hosting your family. Thank you for your kind review, please don't take too long to come and visit us again. Regards Ronel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Nyl Zyn Oog-weg, Pumula Game-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb64c54a8c6b781263c03ce5c955e67c7c5031cffb868474850dec6fba4aa312648da8ed367545e5578de2ee940138945729?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 158 5 1 5 12 De Nyl Zyn Oog Road Pumula Game Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.759072950683 28.304433562173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang