Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pumula Lodge, die rusplek, is in die hartjie van die Tuinroete geleë, tussen die dorpie Knysna en die bekende Knysna-koppe.

Hierdie akkommodasie bied 5 knus moderne stylkamers naamlik Kamer 1 tot Kamer 5. Daar is 4 eenhede wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en een met 2 dubbelbeddens. Vier van die eenheid se badkamers is toegerus met storte en 1 eenheid het 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad.

Ander geriewe wat aangebied word, sluit 'n waaier, 'n kluis, ondervloerse verhitting, 'n haardroër, 'n tee- en koffieskinkbord, 'n TV, WiFi en 'n privaat balkon wat oor die tuin uitkyk in.

Gaste kan verwag om wakker te word met die gekwetter van voëls, 'n wandeling deur die tuin te neem met die inwonende tarentaalfamilie wat besig is met hul daaglikse roetine, of langs die swembad te ontspan en 'n braai te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Pumula Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rensia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pumula Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25de18b902f21c87bd92c5e0959648a3f9d0720a0a44380cbafb05e374ce05c89765dd8a03d93614d99b50c512e79919da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 7 Lindsay Street Hunter's Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.055948321037 23.078616857529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang