Pumula on 5th
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfdelaan 216, Pumula, Hibberdene, 4235, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R600R480 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Pumula on 5th is in Groter Hibberdene geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf binne maklike bereik van die strand soek.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat elk slaapplek aan 3 tot 5 gaste bied. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed óf 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea in elke eenheid het 'n etenstafel en gemaklike sitplek wat na 'n stoep lei.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Valda Jean Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Vyfdelaan 216, Pumula, Hibberdene, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pumula on 5th het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfdelaan 216, Pumula, Hibberdene, 4235, KwaZulu-Natal