Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Central Drakensberg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jackie T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Very beautiful. Very peaceful and beautiful scenic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Very nice. We had our wedding there. The photos came out so beautiful thanks to the surrounding views, very quiet and peaceful. Lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
Pumula Central Drakensberg
Glad you enjoyed Pumula.

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ontspanne in 'n pragtige natuur. Monk Cowl is baie naby. Reptielpark is die moeite werd om te besoek. Baie lekker gebly. Die tuin is aangenaam. Pragtige uitsig. 'n Mooi plek om te geniet van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita W
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

We will definitely be visiting again! Magnificent. The views, the hospitality and the absolute tranquility were highlights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
Pumula Central Drakensberg
Thank you. Please visit again.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alice T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

We had a such a lovely stay. We could make a fire at night which kept us warm. The views of Champagne Castle and other peaks and surrounding mountains was incredible. We woke up at dawn and enjoyed the sunrise every morning. Pumula is such a special place. It has a very warm and homely feel. Wood was provided for the fire which was a real bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
Pumula Central Drakensberg
Happy you enjoyed your stay.

Laniete W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Was ongelooflik mooi en rustig gewees. Ons as gesin het heerlik gekuier. Die ligging is perfek en die uitsig onbeskryflik mooi. Ek kon vir ure net buite onder die boom sit en na die berge kyk. Omgewing is nie besig nie en jy rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Asemrowende natuurskoon. Baie dankie dat julle bereid is om julle pragtige juweel met ander te deel. Dit is 'n pragtige, netjies en toegeruste plek. Naby aan alles en die uitsig is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie W
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie mooi en rustige omgewing. Kort onderdak-braaigeriewe vir wanneer dit reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
Pumula Central Drakensberg
Baie bly julle het dit geniet.

Vernita M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Wonderlik. Lieflike rustige plek. Waarde vir geld. Ek sal weer bespreek. Dit is 'n plek waar jy kan asemhaal en jouself weer kan vind. Geen klagtes. Kombuis goed toegerus. Load shedding ligte en gasstoof asook elektriese stoof. Bord speletjies in sitkamer kas en baie boeke. Lekker kaggel. Dis 'n spesiale plek. Soos geen ander. Lees die boek Pumula, dit is op boekrak in sitkamer. Interessant. Gebou in 1967. Ons het dit vreeslik geniet. Geen TV, geen WiFi. Dit is die wegbreek wat elkeen benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erik
Pumula Central Drakensberg
Baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0de0d21bd326566b003e40562734808a297602c28b6da2cff688a7857c1cdd3c119e59052cf686d6c27d7367243a213bbb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 7 mense 57 5 1 5 Off the R600 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.045852784269 29.421987533569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang