Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumuleni Wegbreek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rosa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut alles was. Baie dankie. 'n Stukkie hemel. Sal beslis in die toekoms weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judith
Pumuleni Wegbreek
Rosa, ek is so bly julle het dit so geniet. Julle was wonderlike gaste! Daar was probleme met die Eskomkrag (stukkende paal, ens.) en julle het dit so aanvaar. Julle is enige tyd weer welkom!

Martin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die natuurskoon, stilte, voëls en water is die perfekte herstel vir jou siel! Ons het verskriklik lekker gebly, gekuier en gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aike-marié S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Julle sal ons weer sien! Ons verwagting is oortref. Netjies, veilig en lekker warm water na 'n dag in die berge. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit R
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Plek van rus en kalmte. Wat 'n lieflike plek in die kom van die berge. Baie stap en klim plekke. Lieflike woude en velde vol plante. Huis ingerig met alles wat nodig is. Wens die verblyf nader aan Pretoria was om meer kere daar te kan ontspan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela W
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Nice resting place in between lovely mountain walks. Affordable accommodation in a great location. For more than one or two people, catering/cooking isn't that great, unless you braai every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barry G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Great location for a breakaway. The house suited our needs with all the facilities required for a breakaway, far from the madding crowds. Located up on a mountain slope and in the forest, a truly tranquil site with good bird life that kept us busy with the cameras. A place for down-to-earth people who are not fuss pots. The kids really loved it and went on some of the walking trails in Monks Cowl. Forget about mountain bikes in this area, you will have to go down into the valley for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Really beautiful and relaxing. Amazing walks and trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoph S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

A perfect getaway for nature lovers. I love the location, the peace and quiet, the beauty of the Berg, and the simplicity of the cottage. I'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-albert W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Presies wat ons nodig gehad het. 'n Ongelooflike mooi wegbreekplekkie vir die klein gesinnetjie in 'n pragtige area. Baie dankie vir ongelooflike flinke diens en hulp, asook vir Judith met al die reelings en om ons tuis te laat voel. Dit was 'n ongelooflike ervaring en sal definitief weer terug wil gaan in die toekoms.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judith
Pumuleni Wegbreek
Ek is bly julle het goeie familie- en bergtyd gehad. Kom gerus weer.

Rinda P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Pragtige ligging en gerieflik. Die diens was uitstekend. Vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judith
Pumuleni Wegbreek
Ek is bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Monk's Cowl Wildreservaat, Giant's Castle, Winterton Distrik, 3360, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e12c747e03f3cdfd61ab688bd1b7ad59afe010c182235f7637814982bd1f9ed5eaf414adc0df479f1554f17ff04b1d96a9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 R600 Monk's Cowl Game Reserve, Giant's Castle 3360 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.052275199682 29.404576124286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang