Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumuleni Wegbreek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Pumuleni Wegbreek
Netheid
3.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rosa C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa C

Absoluut alles was. Baie dankie.

'n Stukkie hemel. Sal beslis in die toekoms weer terugkom.

Pumuleni Wegbreek se terugvoer

Rosa, ek is so bly julle het dit so geniet. Julle was wonderlike gaste! Daar was probleme met die Eskomkrag (stukkende paal, ens.) en julle het dit so aanvaar. Julle is enige tyd weer welkom!

Pumuleni Wegbreek
Martin R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Die natuurskoon, stilte, voëls en water is die perfekte herstel vir jou siel!

Ons het verskriklik lekker gebly, gekuier en gerus!

Aike-marié S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aike-marié S

Julle sal ons weer sien!

Ons verwagting is oortref. Netjies, veilig en lekker warm water na 'n dag in die berge. Ons sal beslis weer gaan!

Gerrit R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Plek van rus en kalmte.

Wat 'n lieflike plek in die kom van die berge. Baie stap en klim plekke. Lieflike woude en velde vol plante. Huis ingerig met alles wat nodig is. Wens die verblyf nader aan Pretoria was om meer kere daar te kan ontspan.

Angela W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela W

Nice resting place in between lovely mountain walks.

Affordable accommodation in a great location. For more than one or two people, catering/cooking isn't that great, unless you braai every day.

Barry G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry G

Great location for a breakaway.

The house suited our needs with all the facilities required for a breakaway, far from the madding crowds. Located up on a mountain slope and in the forest, a truly tranquil site with good bird life that kept us busy with the cameras. A place for down-to-earth people who are not fuss pots. The kids really loved it and went on some of the walking trails in Monks Cowl. Forget about mountain bikes in this area, you will have to go down into the valley for that.

Bruce B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B

Really beautiful and relaxing.

Amazing walks and trails.

Christoph S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph S

A perfect getaway for nature lovers.

I love the location, the peace and quiet, the beauty of the Berg, and the simplicity of the cottage. I'll be back!

Jan-albert W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-albert W

Presies wat ons nodig gehad het. 'n Ongelooflike mooi wegbreekplekkie vir die klein gesinnetjie in 'n pragtige area.

Baie dankie vir ongelooflike flinke diens en hulp, asook vir Judith met al die reelings en om ons tuis te laat voel. Dit was 'n ongelooflike ervaring en sal definitief weer terug wil gaan in die toekoms.

Pumuleni Wegbreek se terugvoer

Ek is bly julle het goeie familie- en bergtyd gehad. Kom gerus weer.

Pumuleni Wegbreek
Rinda P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda P

Pragtige ligging en gerieflik.

Die diens was uitstekend. Vriendelik en hulpvaardig.

Pumuleni Wegbreek se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.

Pumuleni Wegbreek
Patrick G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick G

Peaceful and relaxing.

Such amazing hikes and trails to be done.

Jennifer L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer L

Beautiful and peaceful.

The location is beautiful. Waking up with this dawn chorus, so full of life and vibrancy. A true way to connect with nature. So well situated to go hiking up into the berg.

Johan C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Pragtig en rustig.

Pragtige huisie in die middel van die boomryke area. Die huisie is goed toegerus met alles wat jy nodig sou hê om kos voor te berei. Die plek het effense opknapping nodig.

Mia A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A

Vrede, natuur en heerlike stap!

Pumuleni is pragtig! Van die eerste oomblik het dit gevoel of ons by 'n vriendin se huisie instap. 'n Beter ligging kan mens nie kry nie. Die huisie is baie privaat en al wat mens hoor is voëls en sonbesies. Ek was huiwerig om te bespreek, want die fotos van die huisie het nie genoeg inligting gegee nie, maar nadat ek die vrede in Pumuleni beleef het, kan ek nie wag om terug te gaan nie. Ons het onmiddellik gaan stap en die bos en strome het die spanning van ons laat afval. Ideaal vir voëlkyk, daar is ook genoeg boeke vir identifikasie. Beter waarde vir geld is eenvoudig nie beskikbaar nie. Judith het alle nodige inligting gestuur en ons vriendelik laat welkom voel. Daar was nie kans vir 'n persoonlike ontmoeting nie, maar dit het gevoel of ons met 'n vriendin kommunikeer.

Dirk K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Amazing location up in the berg.

Location superb. In a forest up in the berg. House provides all the basics to stay and bird life special. Good place if you love nature more than TV.

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Monk's Cowl Wildreservaat, Giant's Castle, Winterton Distrik, 3360, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e12c747e03f3cdfd61ab688bd1b7ad59afe010c182235f7637814982bd1f9ed5eaf414adc0df479f1554f17ff04b1d96a9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 R600 Monk's Cowl Game Reserve, Giant's Castle 3360 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.052275199682 29.404576124286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang