Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Punt Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 28, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Punt Huis is 'n lieflike selfsorghuis sentraal geleë in Mosselbaai, naby baie gewilde besienswaardighede, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié ruim eiendom bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Twee enkelbeddens is beskikbaar in die derde slaapkamer, en 2 addisionele enkelbeddens kan op versoek vir kinders gereël word. Die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en 'n yskas-vrieskas, asook 'n wasmasjien. Gaste kan 'n ete by een van die 2 etenstafels geniet of op een van die rusbanke in die sitkamer ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. 'n Omskakelaar word ook voorsien om die Wi-Fi en TV van krag te voorsien in die geval van kragonderbrekings.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe geniet, asook 'n tweede buitebraai. Enkelmotorhuisparkeerplek is beskikbaar. Gaste sal gerieflik naby Mosselbaai se hawe, verskeie restaurante en die vuurtoring geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blandstraat 28, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 28, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d9c871ed81f526f613886d0cfeae335e2c0108e0a82ae4922bb1144ef7c90d3b1ef02622e98b75618d17c218801d5c29dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 28 Bland Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.181899535892 22.151007614812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang