Pure Plesier
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rosemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Brennan S - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect!
Pure Plesier se terugvoer
Dankie Brennan! Dit was 'n plesier om julle te kon huisves! Ons bid dat die nuwe jaar saggies met julle mag werk en julle elke dag so baie sal geniet soos op vakansie! Dankie!
Johan L - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Pure Plesier se terugvoer
Baie, baie dankie! Dit was vir ons 'n plesier om julle in ons huis te ontvang,ons se dankie vir die mooi manier wat julle na ons goed omgesien het. Julle is 'n vrolike, aktiewe gesin, wat ons vir enige verblyf kan aanbeveel, geniet 2020 en ons sal bly wees om julle weer te sien.
Groete
Peter en Rosenarie
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Entaastraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang