Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PurePlaas

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

PurePlaas is sowat 15 km vanaf Oudtshoorn en bied basiese selfsorgverblyf aan 2 gaste in die Klein-Karoo in 'n rustige plaasomgewing. Dit is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap op pad na die Oos- of Wes-Kaap of die bekende Roete 62 en Oudtshoorn-omgewing wil verken.

Dié oopplan-eenheid het 'n uitsig oor volstruis- en skaapkrale asook op die berge. Dit het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, sowel as koffie, tee, suiker, melk, beskuit en hout. Die eenheid het 'n lugversorger en kaggel.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf en yskas. Braaigeriewe ook beskikbaar.

Die sitarea het 'n TV met Netflix, Showmax en 'n DVD-speler. WiFi is beskikbaar.

Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Let dat die eienaars op die perseel woon. Die eenheid is egter losstaande en heeltemal privaat met eie ingang.

Doendinge is Oudtshoorn sluit voetslaan- en staproetes, asook bergfiets- en 4x4-roetes in. Gaste kan besienswaardighede soos die Kangogrotte, the Ostrich Farm, die Cango Wildlife Ranch, of die CP Nel- of CJ Langenhoven Museums besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Gerrie J
Saam met lewensmaat
5.0
Bakgat, rustig en salig. Baie baie lekker - die mense is gasvry. Alles wat mens benodig is daar, selfs braaihout. Was die hoogtepunt van al 7 plekke w...
Sien meer
Des 2023
Liza B
Saam met lewensmaat
5.0
Verwelkomend en baie gerieflik. Johan en Sonja doen soveel moeite om jou tuis te laat voel. Hulle voorsien alles wat jy nodig het en al die klein 'att...
Sien meer
Jul 2023
Sharissa G
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend verby. Dis regtig soveel meer as wat ons verwag het. Dis 'n pragtige plek, met pragtige mense en die natuur om ons was so mooi. Wens ons ko...
Sien meer
Apr 2023
Sunette F
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig en gemaklik oornag. Baie lekker rustig, veilig en gemaklik oornag. Alles wat nodig is, goed geleë om oor te slaap vir 'n "road" trip. Mo...
Sien meer
Mrt 2023
Juan B
Saam met vriende
5.0
Ware Karoo-ervaring! Baie dankie Johan en Sonja vir 'n ware Karoo-ervaring. Die gasvryheid en liefde straal uit julle. Dankie vir al die geselsies en ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R328, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink PurePlaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4322406517e27b8555428754cedea83545d59e9d4f6db18594bdd19af4c294270193a6d8cbaab8b4394250e3764134e023c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off the R328 Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.658774839586 22.102288182881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang