Purple Daisy Guest Studio
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carlien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Richard J - Des 2022
Algehele gradering
Beslis van ons eerste keuses vir 'n wegbreek naweek.
Fransiska B - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese plek. Sal weer gaan.
Izak En Lidi G - Okt 2021
Algehele gradering
Stil, rustige en veilige omgewing.
Hans W - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Rustige area en ’n baie veilige omgewing. Ons sal enige tyd weer daar bespreek.
Perswin B - Des 2019
Algehele gradering
Dit is baie privaat, rustig en veilig.
Tamryn M - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Tertius V - Jan 2018
Algehele gradering
'n Lekker huis weg van die huis.
Johan D - Des 2017
Algehele gradering
Jou huis weg van jou eie!
Purple Daisy Guest Studio se terugvoer
Many thanks for the positive feedback, we look forward to hosting you again soon. We have additional fridge and freezer space available on the premises, apologies not for clearly communicating the availability.
Hannes E - Jun 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Purple Daisy Guest Studio se terugvoer
Dear Hannes,
Many thanks for the positive feedback. Looking forward to host you again soon!
Amanda V - Jun 2017
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Het ons vakansie daar geniet, sien julle weer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arthur G - Mrt 2017
Algehele gradering
Nice and cosy and well received by owners and very friendly and helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en knus en goed ontvang deur eienaars en baie vriendelik en behulpsaam.
Baie goed toegeruste plek met alles wat 'n mens nodig het. Dit is 'n lekker knus ateljeewoonstelletjie met baie sonlig gedurende die dag. Baie privaat ateljeewoonstel en mens word nie deur enige iemand gesteur nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Purple Daisy Guest Studio se terugvoer
Dear Arthur
Thanks for the honest feedback, we enjoyed having you stay with us and we look forward to the next visit!!
Regards
Jannie & Carlien
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: H/v Lourensrivierweg en Kerkstraat, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang