Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Purple Daisy Guest Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Richard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beslis van ons eerste keuses vir 'n wegbreek naweek. Die eienaars is meer as gasvry en was baie hulpvaardig gewees. Geniet alle voordele soos geadverteer en geen beurtkrag word ervaar nie. Sal hierdie plekkie vir my grootste vyand ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransiska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Dit was 'n fantastiese plek. Sal weer gaan. Alles is mooi en reg vir jou uitgesit en als is tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak En Lidi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Stil, rustige en veilige omgewing. Purple Daisy Guest Studio is netjies en goed ingerig. Dit is geleë in 'n stil woonbuurt en 'n mens voel veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Ons het baie lekker gekuier. Rustige area en ’n baie veilige omgewing. Ons sal enige tyd weer daar bespreek. Purple Daisy is baie mooi. Ek sal dit aanbeveel. Ons het nabygeleë plekke besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Perswin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Dit is baie privaat, rustig en veilig. Alles was aangenaam, so ek het geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamryn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Dit was fantasties. Die plekkie is oulik ingerig. Dis veilig en jy voel sommer tuis. Ek beveel dit beslis vir iemand anders aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2018

'n Lekker huis weg van die huis. Purple Daisy is geen frilletjies akkommodasie in 'n rustige omgewing wat alles bied wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Dankie Karlien ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Jou huis weg van jou eie! Eienaars het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en het ons privaatheid gerespekteer. Dalk 'n groter yskas as mens self kos saambring. Vries gedeelte is te klein. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Purple Daisy Guest Studio
Many thanks for the positive feedback, we look forward to hosting you again soon. We have additional fridge and freezer space available on the premises, apologies not for clearly communicating the availability.

Hannes E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2017

Waarde vir geld. Uitstekende ligging, veilige parkering, alles wat oornag of langer termym reisiger nodig het.Ons kan Purple Daisy beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Purple Daisy Guest Studio
Dear Hannes, Many thanks for the positive feedback. Looking forward to host you again soon!

Amanda V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2017

Uitstekend. Het ons vakansie daar geniet, sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Lourensrivierweg en Kerkstraat, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YWVjOTc2LWY3NWYtNDY2Ni05MTkzLWE2N2MyZWQ5MGQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 On the corner of Lourens Rivier Road and Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.10821 18.832934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang