Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Purple Daisy Guest Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Lourensrivierweg en Kerkstraat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel is in die kusdorpie Strand geleë. Die ateljee is sowat 900 m vanaf die Strandstrand en 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë. Dit is ook naby Somerset Mall, gholfbane en verskeie wynroetes. Stellenbosch is net 19 km se ry verby pragtige wingerde.

Purple Daisy Guest Studio beskik oor 'n oopplan-sitplek, -leefarea en -slaaparea asook 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.

Die slaaparea het lugversorging en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Sjampoe, seep en 1 stel handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n mini-oond met 'n drieplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, ketel, breekware, eetgerei en 'n ontbythoekie. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank wat in 'n slaapbank omskep kan word, en 'n platskerm-TV met volledige DStv (PVR)-kanale. Daar is ook gratis WiFi. Die woonstel het ook 'n gekoppelde alarm.

Die woonstel beskik ook oor 'n privaat ingang, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek en 'n tuintjie met 'n portaalbraai, rusbank en sambreel. Hout word voorsien.

Daaglikse skoonmaakdienste kan ook teen 'n ekstra koste voorsien word (reël met die eienaar).

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • H/v Lourensrivierweg en Kerkstraat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Purple Daisy Guest Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Lourensrivierweg en Kerkstraat, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YWVjOTc2LWY3NWYtNDY2Ni05MTkzLWE2N2MyZWQ5MGQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 On the corner of Lourens Rivier Road and Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.10821 18.832934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang