Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Purple Gecko Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Purple Gecko Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Purple Gecko Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Liana E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana E

Skoon en netjies.

Pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer skep. Die kamers is pragtig.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Good day Liana,
Please come and visit again.
Kind regards,
Christal

Purple Gecko Guest House
Altus P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus P

Baie netjies en waarde vir geld.

Was 'n baie lekker en aangename plek om te bly. Sal definitief weer daar oorbly wanneer ons in Lydenburg oornag.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Good day Altus,
Thank you, we look forward to seeing you again.
Kind regards,
Christal

Purple Gecko Guest House
Madeleine V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Sou lekker wees om nog 'n nag of 2 te spandeer.

Baie lekker gebly. Skoon, netjies. Badkamer net bietjie donker. Beligting kan bietjie beter gemaak word.

Cassius K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cassius K

Fantastic.

My stay was fantastic, chilled, calming, peaceful, and relaxing.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Hi Cassius,
It was a pleasure to have you stay with us.
Kind regards,
Christal

Purple Gecko Guest House
Cecil N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N

Fantastic.

Baie lekker skoon en ontbyt was wonderlik.

Arina M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arina M

Aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs. Netjiese, ruim kamer en badgeriewe. Kwaliteit linne en beddegoed. Ek verkies 'n lugtige vertrek - oopmaak van vensters 'n risiko. Geen sifdraad om insekte uit te hou of diefwering voor vensters nie.

Sarita O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita O

Netjies

Dit was lekker, sal net graag wil hê hulle moet kyk na kussings. Almal slaap nie op dik, harde kussings nie, hulle kan dalk 2x hard en 2x sag op elke bed sit. Ek sal ook voorstel dat julle 'n opsie gee waar jy kan kies of jy ontbyt gaan wil inreken by jou verblyf of nie. Dis nie ingesluit by jou verblyf nie. Dit word geadverteer as 'n bed en ontbyt. Maar mens moet bespreek en ekstra betaal.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Good day Sarita,
Thank you for the feedback.
Regarding breakfast, when you book on LekkeSlaap, you would need to indicate to the travel agent that you want to book Bed and Breakfast, as they handle the booking. Alternatively, you are also welcome to book directly with us.
Kind regards
Christal

Purple Gecko Guest House
Bennie I - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Bennie I

Uitstekend.

Baie geniet, vriendelike diens.

Kobus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V

Was aanvaarbaar.

Ja, die motorhuis is net te klein vir groot en hoe voertuie. Bakkie het net-net ingepas.

Mavis A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis A

Memorable.

Excellent accommodation.

Annatjie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Heerlike verblyf en baie gerieflik.

Gerieflike kamers. Badkamerlig bo stort het nie gewerk nie, maar verder 'n baie netjiese plekkie.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Hi Annatjie,
Thank you so much, please call on us again.
Kind regards
Nyeleti Team

Purple Gecko Guest House
Gerhard K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Gerieflike kamer.

Vriendlike ontvangs, netjies en skoon.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Good day Gerhard,
Please do visit us again.
Kind regards,
Christal

Purple Gecko Guest House
Milan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milan V

Netjies, skoon, mooi.

Baie gemaklike en skoon verblyf.

Pieter N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N

Flexible check-ins.

Notwithstanding the date blunder, I changed my booking twice more with Purple Gecko, and every time they were accommodating and courteous. Rooms are spacious, clean and comfortable. Purple Gecko is an oasis in an otherwise barren town.

Danie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Baie rustig en geen erge omgewings lawaai nie.

Gaan asb. gereeld die remotes se batterye na. My TV remote het nie gewerk nie.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Hi Danie,
Baie dankie, ons maak so.
We hope to see you again.
Kind regards,
Christal

Purple Gecko Guest House
Linda K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda K

Netjies en baie potensiaal.

Dis 'n pragtige plek met soveel opsies. Ons was wel teleurgesteld omrede daar nie 'n opsie gegee was vir ontbyt of aangebied is toe ons navraag gedoen het nie. Die booking was ook gedoen vir 'n koninggrootte-bed maar het 'n dubbelbed gehad. Andersins 'n baie oulike plekkie met 'n ruim kamer.

Hannelie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Vriendelike netjiese gastehuis met alles wat jy nodig het en meer!

Hoogs aan te beveel. Netjies, veilig en vriendelike, hulpvaardige personeel! Heerlike ontbyt genuttig!

Keith T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith T

Simple booking process, easy access, and room was all I needed.

Arrived, Megan (reception) knew we were arriving. Room was ready upon arrival. Easy, simple stay. No problems.

Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie lekker, gerieflik gebly.

Die plek het ons verwagting oortref. Die plek was baie skoon en netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Die groot stort en grootskerm-TV was 'n bonus. Sal die plek definitief aanbeveel.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Good day,
Thank you for staying with us and we look forward to seeing you and your family again soon.
Purple Gecko Team
The Place to be

Purple Gecko Guest House
Chj D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chj D

Nice, safe and clean.

Bed are comfortable rooms are spacious. The honesty bar fridge is a nice touch.

Elsje H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje H

Lekker tyd

Baie dankie vir 'n plek wat lyk soos op die foto's. Ons het dit baie geniet. Die plek is heerlik ruim, prakties en gerieflik. Ons sal vir seker weer gebruikmaak van Purple Gecko.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Thank you, please come and visit us again.
Purple Gecko Team

Purple Gecko Guest House
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike ontvangs!

Het laat aangekom en is steeds vriendelik en gasvry verwelkom.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Thank You!
Please come visit us again.
Purple Gecko Team

Purple Gecko Guest House
Scheepers F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Scheepers F

Baie aangename ervaring. Die personeel is ongelooflik behulpsaam en baie gasvry.

Die enigste negatiewe kritiek is dat die DStv nie die sportkanaal bevat nie. Miskien nie in almal se smaak/verwagting tydens vakansie nie, maar wel iets wat ek wel verwag.

Erika S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Baie aangenaam gewees.

Plek was baie netjies sal hom definitief aanbeveel by vriende en familie.

Purple Gecko Guest House se terugvoer

Thank You!
Please come visit us again.
Purple Gecko Team

Purple Gecko Guest House
Christo V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Vriendelike diens, skoon en netjiese plekkie.

Net oornag en verder gery.

Rosie L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie L

Eerste klas!

Waarde vir geld!

Andries D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Uitstekende verblyf in 'n baie stil omgewing.

Verblyf was uitstekend en voertuig veilig parkeer onder skadunet.

Annelize L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize L

Awesome!

Heerlike plek en aangename mense.

Ronel H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Dit was 'n fantasties, skoon, luukse blyplek met uitstekende diens!

Baie lekker blyplek. Luuks, skoon met fantastiese diens! Kan dit vir enigeen aanbeveel!

Kobus R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R

Dit was soos 'n oase in die woestyn nadat ons die patetiese paaie van Dullstroom en Lydenburg ervaar het.

Purple Gecko is uitstekend, netjies en luuks.

Johann M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann M

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs. Kamer netjies. Lekker ontbyt.

Kobus O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O

Rustig en stil.

Sou dalk aircon in kamer verkies het.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8b68b44f0b56e2c75b59e3d05871d78a4c9731f3e8a3afdda4daf580af23cc7ae84eff290185ab09f3eeb31649b4c78f9d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 24 Ruiter Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.104076 30.474104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang