Purple Gecko Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Purple Gecko Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Liana E - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Good day Liana,
Please come and visit again.
Kind regards,
Christal
Altus P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Good day Altus,
Thank you, we look forward to seeing you again.
Kind regards,
Christal
Madeleine V - Mei 2023
Algehele gradering
Sou lekker wees om nog 'n nag of 2 te spandeer.
Cassius K - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Hi Cassius,
It was a pleasure to have you stay with us.
Kind regards,
Christal
Cecil N - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Arina M - Aug 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Sarita O - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Good day Sarita,
Thank you for the feedback.
Regarding breakfast, when you book on LekkeSlaap, you would need to indicate to the travel agent that you want to book Bed and Breakfast, as they handle the booking. Alternatively, you are also welcome to book directly with us.
Kind regards
Christal
Bennie I - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Kobus V - Apr 2024
Algehele gradering
Was aanvaarbaar.
Mavis A - Apr 2023
Algehele gradering
Memorable.
Annatjie B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf en baie gerieflik.
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Hi Annatjie,
Thank you so much, please call on us again.
Kind regards
Nyeleti Team
Gerhard K - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike kamer.
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Good day Gerhard,
Please do visit us again.
Kind regards,
Christal
Milan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, mooi.
Pieter N - Feb 2023
Algehele gradering
Flexible check-ins.
Danie S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig en geen erge omgewings lawaai nie.
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Hi Danie,
Baie dankie, ons maak so.
We hope to see you again.
Kind regards,
Christal
Linda K - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en baie potensiaal.
Hannelie C - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike netjiese gastehuis met alles wat jy nodig het en meer!
Keith T - Nov 2022
Algehele gradering
Simple booking process, easy access, and room was all I needed.
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik gebly.
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Good day,
Thank you for staying with us and we look forward to seeing you and your family again soon.
Purple Gecko Team
The Place to be
Chj D - Feb 2022
Algehele gradering
Nice, safe and clean.
Elsje H - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker tyd
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Thank you, please come and visit us again.
Purple Gecko Team
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike ontvangs!
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Thank You!
Please come visit us again.
Purple Gecko Team
Scheepers F - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangename ervaring. Die personeel is ongelooflik behulpsaam en baie gasvry.
Erika S - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Purple Gecko Guest House se terugvoer
Thank You!
Please come visit us again.
Purple Gecko Team
Christo V - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjiese plekkie.
Rosie L - Mei 2018
Algehele gradering
Eerste klas!
Andries D - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n baie stil omgewing.
Annelize L - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome!
Ronel H - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was 'n fantasties, skoon, luukse blyplek met uitstekende diens!
Kobus R - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was soos 'n oase in die woestyn nadat ons die patetiese paaie van Dullstroom en Lydenburg ervaar het.
Johann M - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Kobus O - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en stil.
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang