Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Purple Gecko Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Purple Gecko Guest House bied B&B-verblyf in Lydenburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf word aangebied in 17 slaapkamers wat elk uniek en smaakvol versier is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n dubbelbed, of 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Elke kamer het ook die volgende ekstra geriewe: 'n plafonwaaier en verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Smaaklike ontbyt word soggens in die eetkamer bedien, en ander heerlike maaltye kan gereël word op versoek, maar slegs op weeksdae. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe, 'n swembad, gimnasium, WiFi en wasgoedgeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien en Purple Gecko Guest House is na aan 'n verskeidenheid winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp. Ons is ook net 'n kort entjie se ry vanaf 'n reservaat en 'n hele aantal plekke waar kranige vissermanne kan vlieghengel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Liana E
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer skep. Die kamers is pragtig.
Aug 2023
Altus P
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en waarde vir geld. Was 'n baie lekker en aangename plek om te bly. Sal definitief weer daar oorbly wanneer ons in Lydenburg oornag.
Jun 2023
Madeleine V
Gesin met klein kinders
5.0
Sou lekker wees om nog 'n nag of 2 te spandeer. Baie lekker gebly. Skoon, netjies. Badkamer net bietjie donker. Beligting kan bietjie beter gemaak wor...
Sien meer
Mei 2023
Mavis A
Saam met lewensmaat
5.0
Memorable. Excellent accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Annatjie B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf en baie gerieflik. Gerieflike kamers. Badkamerlig bo stort het nie gewerk nie, maar verder 'n baie netjiese plekkie.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Purple Gecko Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Purple Gecko Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8b68b44f0b56e2c75b59e3d05871d78a4c9731f3e8a3afdda4daf580af23cc7ae84eff290185ab09f3eeb31649b4c78f9d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 24 Ruiter Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.104076 30.474104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang