Purple Gecko Guest House
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Purple Gecko Guest House bied B&B en is in Lydenburg geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area en omgewing.
Verblyf by Purple Gecko Guest House beskik oor 17 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 'n dubbel-, 'n koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens, met 'n en suite-stort en of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in die meeste kamers is plafonwaaiers en verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike maaltye op versoek gereël kan word, en slegs gedurende weeksdae. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en 'n swembad, 'n gimnasium, WiFi-internet, asook wasgoedgeriewe om van gebruik te maak.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en Purple Gecko Guest House is naby winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp. Die eiendom is ook 'n entjie se ry vanaf 'n reservaat en verskeie kunsvlieghengelplekke.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Purple Gecko Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Purple Gecko Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang