Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Purple Rain Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curielaan 109, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Purple Rain Guest House bied gastekamers in Generaal De Wet in Bloemfontein. Die gastehuis is ideaal geleë, sowat 1,5 km vanaf Rosepark Hospitaal, 2,9 km vanaf Windmill Casino and Entertainment Centre en 3,3 km vanaf Sentrale Universiteit vir Tegnologie.

Verblyf by Purple Rain Guest House word in 3 individueel versierde eenhede aangebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang, oopplan-leefarea of aparte slaapkamers, 'n en suite- of aparte badkamer, en 'n kombuisie wat met basiese toebehore toegerus is, soos 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskassie en 'n mikrogolfoond.

Die gastehuis spog met braaigeriewe en veilige parkeerplek. Purple Rain Guest House is ook naby die Vodacom Park-stadion geleë, die Universitas Hospitaal is 3,4 km ver en Bram Fischer Internasionale Lughawe is 15,5 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Curielaan 109, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curielaan 109, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bfa52d11673c54c9f67afb556e7d212cb8391ddb540b300fbecc3cccc230a99434b338d9754b5ab9bb4f70d14967fa9276e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 109 Curie Avenue Generaal De Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.146137468475 26.194652060783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang