Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puruma Pride Lion Park

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hester Jacoba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 77 resensies vir Puruma Pride Lion Park
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wanda P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P

Dit was bo verwagting mooi en regtig baie goed ingerig.

Heerlik gekuier en ontspan - sal dit enige tyd aanbeveel.

Anza L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza L

Was n ongelooflik oor bly gewees en dankie vir gasvryheid van Salome en Hett.

Beslis ons het dit baie geniet. Salome het uit haar pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Baie dankie Soll- Lee's familie.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie Anza vir julle positiewe kommentaar. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Puruma Pride

Puruma Pride Lion Park
Hantie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie G

Netjies, verras met omgewing, oorweldigende ervaring.

Fantasties wonderlike ervaring. Baie verras oor al die leeus en hoe verskillend hulle brul geluid was. Die tent eenheid teenaan leeukamp 5 ster. Alles wat jy nodig het is daar, netjies en skoon.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Goeiemiddag Hantie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.
Puruma Pride

Puruma Pride Lion Park
Marie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Mens besef watse majesteuse diere leeus is.

Lekker gebly so tussen die leeus. Heerlik ontbyt gehad en gasvrou het ons tuis laat voel. Baie voël lewe ook 'n voëlkyker se droom. Dit was werklik weer 'n heerlike wegbreek so in die natuur.

Elma J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma J

Belewenis om so naby die leeus te kan wees.

Baie gerieflik. Gasvrou vriendelik en baie behulpsaam. Natuur baie mooi en word goed instand gehou. Diere baie goed versorg. Alles wat jy nodig het vir 'n spesiale wegbreek. Baie dankie.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie Elma vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Puruma Pride

Puruma Pride Lion Park
Lee-ann D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D

Ongelooflike mooi plek. Die leeus was so 'n wonderlike ervaring.

Wat 'n belewenis!

Lizanda O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanda O

Food for your soul.

Peace and so close to nature. What an experience.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi positiewe komentaar. Hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete
Puruma Pride

Puruma Pride Lion Park
Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Baie lekker en so gasvry.

Baie gasvry, maak seker van pad om te ry. Pad wat ons gery het, was baie sleg en het my langs die pad laat staan met 'n pap wiel. Oom Tooi van die plaas het my kom help, so hulpvaardig. Baie baie leeus gesien, sommer teen ons stort.

Corrie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

12/10.

Baie aangename plek. Uiters skoon en netjies. Baie aangename eienaars.

Tiana K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tiana K

Ons het die leeus geniet.

Ons het die verblyf geniet, maar ons sou wel net vooraf wou geweet het dat die chalet teen 'n groot kuier area is waar 2 ander chalets basies voorkeur geniet. Daar was 'n familie groep wat die res van die verblyf bespreek het, en ons chalet was in die hoek langs dit, en ons het maar gesukkel om alleen en rustig te wees sonder die groep wat ons verblyf basies oorheers het. Die kinders het wel lekker met hulle gespeel op die groot grasperk, maar dit het familietyd van ons weggeneem, en as ons geweet het dis so teen mekaar sou ons eerder 'n ander plek gekies het om heen te gaan. Dis ideaal vir groot groepe, maar nie geleë vir privaatheid nie.

Bennie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Puruma Pride is baie netjies en skoon. Dit is 'n baie vriendelike plek.

Puruma Pride Lion Park is 'n baie mooi plek vir 'n rustige wegbreek. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Salome is baie vriendelik en 'n uitstekende gasvrou.

Wessels D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessels D

Uitstekende belewenis.

Beste gasvrou en gasheer wat mens ooit sal kry. Wonderlike atmosfeer vol liefde en omgee. Almal is wonderlik en behulpsaam. Die leeus was asemrowend om die geluide en brul te hoor hier reg langs jou! Wow. Ek en my eggenoot wil baie dankie sê aan almal daar en julle is wonderlik. Tannie Hettie, Oom Toit en Salomie en julle almal wat so gaaf en wonderlik was. Dankie.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie Wessel vir julle mooi en positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Vriendelike groete
Puruma Pride

Puruma Pride Lion Park
Mariscka V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariscka V

Ongelooflike ervaring! Geriewe is baie netjies en vriendelike diens.

Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees, die leeus is baie mooi versorg en al die geriewe is baie netjies. Ons het baie vriendelike diens ontvang en sal beslis weer gaan!

Anne-marie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie M

Ongelooflik baie geniet.

Gasvry, rustige omgewing in die hartjie van die Vrystaat.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie Mariscka vir jou mooi terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Puruma Pride Lion Park
Jason R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason R

Friendly and welcoming.

Clean and tidy, appreciated the friendly welcome and then we had space to come and go as we needed.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie.

Vriendelike groete

Puruma Pride Lion Park
Janine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Buitengewoon

Dit was regtig 'n buitengewone ondervinding. Die Chalet is skoon, netjies en groter as verwag. Het 'n heerlike kampvuur gemaak. En geluister hoe die leeus brul. Was uitstekend.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Beste Janine

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons streef daarna dat elke gas wat die park verlaat n blywende herinnering sal saamneem.

Hoop om in die toekoms weer van diens te wees.

Vriendelike groete

Puruma Pride span

Puruma Pride Lion Park
Benja N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benja N

Heerlike kuier met plattelandse gasvryheid.

Uitstekende bestemming vir 'n wegbreek van die hedendaagse geskarrel.

Etienne K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K

Beste waarde vir geld.

Die leeus wat jy kan sien vir dit wat jy betaal is 'n fraksie van die kostes by ander soortgelyke bestemmings. Die verbly is ook presies wat die foto's wys.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie Etienne, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Puruma Pride Lion Park
Deon V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Deon V

Was daar vir 30 minute en het genoeg gesien.

Ek het nie eens my tent opgeslaan nie. Die kampplek se grond en dorings is definitief nie 'n plek om met jou karavaan of tent te gaan kamp nie. Ek het net 2 leeus gesien. Die swembad is ver weg van die kampplek. Die grondpad is 'n no-go, 18 km sinkplaat, alles ruk los op jou voertuig. Sal nie weer gaan nie, nie eens verniet nie.

Carla G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Ongelooflike belewenis.

Die mense is vriendelik en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Die diere is goed versorg en die kampe mooi skoon. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer terug gaan. Dit was 'n ongelooflike belewenis om deur die gebrul van leeus wakker gemaak te word. Jy sit op jou stoep en kyk na 'n leeu 5 meter weg van jou af. Die gasvryheid en kliëntediens is ongelooflik.

Wendy O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy O

Ongelooflike ervaring so na aan die natuur.

Van die bestuur tot die werkers-vriendelike 5 ster diens, behulpsaamheid. Die diere is goed versorg en 'n belewenis om die leeus op jou "voorstoep" te sien. Puik diens. Beveel graag aan.

Wolf E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolf E

Absolutely amazing!

Been there twice, would go back 100 times more!

Riana R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Heerlik.

Wat 'n belewenis om so naby aan natuur te wees is 'n groot voorreg. Die leeukamp met die mooiste leeus reg by safari tente waar jy op jou stoep sit en kyk hoe hulle water drink. Hulle gebrul is seker die mooiste geluid vroeg oggend. Dit was heerlik gewees ons sal enige een aanbeveel as jy wil wegbreek in die natuur. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, dankie Salome.

Marius C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Unieke ondervinding.

Goed toegerus, skoon, heerlike buitestort, leeus op jou drumpel.

Marius C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Gerieflik en skoon met fantastiese byklanke.

Die leeus sorg daarvoor dat 'n mens nie 'n radio nodig het nie.

Francois D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Slegs 1 aand oornag, tekort om werklik te sê.

Sal aanbeveel dat koffie/tee/suiker en melk in eenhede beskikbaar is vir vroeg-oggende, veral in die wintermaande.

Ben J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J

Ongelooflike ervaring.

Wat 'n lieflike wegbreek; eenhede is skoon en netjies; etes is besonders lekker; vriendelike en gasvrye mense; 'n besonderse ervaring om so na aan die leeus in die natuur te wees. Die nagrus met brullende leeud en tjankende jakkals geluide was ook 'n besonderse ervaring; sal definitief weer besoek!

Johannes D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Lekker te lekker.

Grondpad, en dit is lekker stil.

Danie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Uitstekende ervaring gewees!

Diens was puik en die geriewe baie gerieflik, netjies en skoon. Daar word met groot sorg na gaste se behoeftes omgesien en vir seker kan dit aanbbeveel word. Die gebrul van 'n leeu van binne 4 meter was 'n ervaring van 'n leeftyd gewees. Al die leeus is goed versorg en voorsiening van veiligheid was uistekend. Beslis 'n aanbeveling vir 'n "bucket list".

Adam V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam V

Baie lekker.

Baie lekker plek. Ontvangs was baie goed en vriendelik.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uitstekend! Gasvry - 10 uit 10

Absolute gasvryheid. Netjies, presies, professioneel! Sal beslis weer soontoe gaan!

Mariachí M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariachí M

Die rustigste naweek wat ek gehad het in 'n baie lang tyd.

Puruma is definitief die plek om te gaan as jy 'n breek wil vat van die stad en al die chaos. Dit is so rustig daar en jy sien konstant al die leeus. Die gebrul van die leeus in die vroë oggend is die beste alarm. Sal dit aanbeveel vir almal.

Hendri R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri R

Baie lekker ervaring waar mens aan die slaap raak of wakker word met die brul van leeus op die plaas.

Dit is 'n belewenis om tussen die leeus te kon bly. Leeus wat brul wanneer mens slaap of net wakker word. Ligging is uitstekend. Kliëntediens is uitstekend. Die mense gaan uit hul pad uit met spesiale geleenthede soos bv. 'n verjaarsdag. Ons verwagtinge was beslis oortref. Ek sal Puruma Pride beslis vir enige iemand aanbeveel. Beslis 'n belewenis.

Lizelle F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle F

Beste vakansie ooit.

Puruma Pride was regtig fantasties gewees. Ons het gekamp en geriewe was daagliks skoongemaak en die gasvryheid van Tannie Hetta en haar familie was net puik. Hulle gee om vir die mense en niks is teveel moeite nie. Ek het nog nooit sulke gasvryheid beleef by 'n kampterrein nie. Sal vir seker teruggaan soontoe. Dit het gereën die laaste paar dae by Puruma en ons het gekamp. Tannie Hetta het ons in 'n chalet akkomodeer teen geen ekstra koste nie vir ons laaste dag - net omdat sy omgee. Dis die tipe mense en rustige atmosfeer wat ons die voorreg gehad het om te deel vir ons Desember-vakansie. Baie bevoorreg om die stukkie goud te kom ontdek en is elke sent die moeite werd!

Elsie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B

Lekkerste wegbreek ooit.

Om elke oggend wakker te word met die leeus hier om jou. Daar is nie woorde.

Jackie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S

People are very friendly and animals are well looked after.

We stayed in a tent. It was clean and tidy and has everything you needed. You can't braai at your tent site and need to braai in the boma next door - I would suggest that the owners make an entrance to the boma directly from the tent side then one doesn't need to walk around - especially in winter. The overall experience was good. We also took a drive in the game drive vehicle to watch the lions being fed.

Jo C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo C

Wonderlike plaas-atmosfeer.

Dit was 'n ongelooflike ervaring om die leeus te sien en te hoor. Die diens is goed en die plekkie was super skoon.

Petece S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petece S

Was ontspaning . en het lekker gekuier en leeus is so lekker om voor te kyk

Elke persoon sal dit geniet

Carien R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien R

Uitstekende weggaanplekkie. Rustig en so vriendelik.

Asemrowend mooi. Gaan vir seker weer gaan.

Lionel V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel V

Absoluut fantasties!

Definitief 'n moet!

Phillippus N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippus N

Fantastiese, rustige verblyf, wonderlike gasvryheid en cute leeuwelpies.

Ons het vir twee dae by Puruma Pride gebly as gesin saam met ander familie. Die akkommodasie was ruim en gerieflik en almal het hul eie spasie gehad - tog kon ons almal lekker saam kuier op die groot stoep. Die leeus is ongelooflik en kan van naby af bekyk word. Ongelooflike ervaring wat deur almal - oud en jonk - geniet is.

Tharina T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina T

Fantasties en al my verwagtinge is oortref!

Vandat die bespreking gemaak is totdat ons Puruma Pride verlaat het was die diens uitstekend en professioneel. Daar word deeglik na al jou behoeftes en versoeke omgesien en die chalets is gemaklik en goed toegerus. Dit is 'n belewenis om die leeutoer te doen of om net te voet hulle te besigtig. Dit is waarlik iets om hulle te hoor brul terwyl jy rustig om 'n vuur sit en gesels. Ons is reeds besig om ons volgende naweek daar te beplan. Lizel en Salomie is baie hulpvaardig en hulle kennis van die plaas en leeus is uitstekend.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie ons waardeer julle terugvoering. Sien uit om julle weer hier te kan ontvang.

Vriendelike groete,
Puruma Pride

Puruma Pride Lion Park
Monique M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

Ons was baie beïndruk.

Die plek was baie netjies en mens kon sien dat daar 'n ware liefde vir die diere is. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ons het dit baie geniet.

Chereen W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereen W

Ongelooflike ervaring tussen die leeus!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad tussen die leeus. Die verblyf was great en goed toegerus en baie skoon. Die mense was baie vriendelik en besorgd oor ons, maar die beste was die leeus wat so naby jou is en dat jy kan sit en braai terwyl jy na die leeus kyk!

Zilia V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zilia V

Wonderbaarlik - so tussen die leeus - het ons heerlik ontspan!

Die Leeuplaas is in die pragskone natuur net voor Viljoenskroon geleë. Dit was ‘n rustige wegbreek en tog ‘n groot avontuur so tussen die magtige leeus. Die gasvrou het haar baie goed van haar taak gekwyt. Ons sal sonder twyfel hierdie verblyf aanbeveel.

Wimpie C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie C

Baie aangenaam en gasvryheid was uit die boonste rakke .

Baie lekker gekuier en gerus. Die personeel laat jou sommer met die intrapslag tuis voel. Sal dit enige tyd aanbeveel vir mense wat wil wegkom van die stad se lawaai!

Tanya S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S

Awesome. To be awaken by the sounds of lion calls throughout the night.

What a nice experience. The birdhide is a tranquil, secluded area. You fall asleep to the sounds of birds and awaken during the night by the roaring of lions. And then once again the songs of birds. An outside shower to feed your soul.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome. Om deur die klanke van 'n leeu wat brul in die nag wakker gemaak te word.

Wat 'n lekker ervaring. Die voëlskuiling is 'n rustige, afgesonderde gebied. Jy raak aan die slaap met die geluide van voëls en word snags wakker deur die brullende leeus. En dan weer die gesing van voëls. 'n Buitestort om jou siel te voed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bianca F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F

Heerlik!

Baie dankie aan die hele span wat ons lang naweek so seep glad laat verloop het. Tannie Hettie se kos is so reg uit 'n resepteboek. Die persoonlike wildrit was baie waardeer. Die beddens lekker sag en waterdruk goed. Julle laat mens soos deel van die familie voel. Ons sal daai grondpad weer binnekort aandurf.

Gerté F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerté F

Netjiese plek, vriendelike mense en awesome leeus.

Ons het n heerlike, rustige naweek by Puruma Pride gehad! Die tent was skoon, netjies en goeie kwaliteit beddegoed. Al wat die tent kort is 'n klein mikrogolfie! Die badkamers was mooi, skoon en netjies met heerlike groot storte! Die leeus is pragtig en in uitstekende kondisie, ons het die stap tussen die leeus ongelooflik baie geniet. Die gebrul soggens en saans was 'n belewenis! Salome, Lizelle en Tannie Hettie is vriendelike, gasvrye mense! Ons sal beslis weer by Puruma Pride gaan kuier!

Christelle L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L

Ons het ons tyd hier soveel geniet en sal vir seker terugkom!

Lieflike, vriendelike mense. Die leeus is pragtig en so gesond, dit was ‘n belewenis om naby sulke fantastiese diere te wees. Ons beveel Puruma Pride definitief aan vir families of groepe vriende. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit. Ons probeer die beste vir ons gaste te gee.

Puruma Pride Lion Park
Brenda V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Dis ongelooflik, dis so mooi en rustig daar - behalwe as Mnr Leeu brul - dis 'n onbeskryflike gevoel om so naby die leeus te wees.

Baie belangrik: Bel vir Salomi. Grondpad vanaf Viljoenskroon is aaklig maar die pad van Parys se kant is heel skaflik (met 'n Getz en trailer aangedurf). Puruma is so goed ingerig, die mense so behulpsaam. Al die diere so goed versorg - jy kan sien hierdie mense werk en leef hulle hart en siel hier uit. Daar is baie liefde vir elke diertjie tot groot kat. Ek en my dogter het 'n safaritent geboek, ruim en so goed toegerus. So jammer ons het net vir een nag geboek. My dogter kon nie uitgepraat raak oor die wildrit. Ons het nog die volgende oggend saam met Salomi gaan perdry. Hulle het ons van vleispakkie en braaibroodjie voorsien vir die aand, heerlik. Sou graag die ossewa-rit ook wou doen. Ons sal beslis teruggaan na Puruma maar die keer vir 'n langer bly.

Antoinette V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V

Heerlik, al was dit amper winter.

Netjies en skoon, met vriendelike mense. Fantasties om so naby aan die leeus te wees en elke aand voor slaaptyd die gebrul te hoor en soggens vroeg weer met gebrul wakker te word. Die buitelugstorte by die kamp was 'n wonderlike ervaring.

Rene D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D

Very good.

Had a good stay. Nice people!

Bonita S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita S

Awesome!

Dit was die perfekte wegbreek wat my verwagtinge by verre oortref het. Sal beslis weer soontoe gaan.

Delete D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D

Baie lekker gebly

Dit baie geniet. Lekker rustige plek om by af te skakel, weg van die besige stad. Aandete was ook heerlik.

Cobus B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Baie stil en mooi.

Aangename mense. Baie stil en leeutoer was baie mooi. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Lischell F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lischell F

Wow, 'n paradys! Wens ek kon elke oggend so wakker word.

Wat 'n belewenis. Puruma Pride is pragtig, baie skoon en netjies, die diere is mooiste mooi, die kampe is groot en baie skoon en netjies. Kan nie wag om weer te gaan nie. Sien julle gou weer.

Puruma Pride Lion Park se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons waardeer dit baie. Sien julle graag weer.
Vriendelike groete
PURUMA PRIDE

Puruma Pride Lion Park
Neil S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil S

Great place, very warm welcome, would recommend.

We held a lion cub. This was amazing, and we stroked a cheetah - amazing!

Tania L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania L

Dit was verseker die moeite werd.

Alles was van die hoogste gehalte, chalets uitstekend en ervaring wonderlik.

Alwyn P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn P

Baie insiggewend en aangenaam.

Sien die sterre.

Lelani B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B

Heerlike sielsrus.

Heerlike, rustige atmosfeer tussen pragtige leeus. Ongelooflike gasvry verblyf!

Tatiana M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatiana M

Die een nag daar was fantasties.

Die gasvryheid en atmosfeer was fantasties. Die leeutoer was 'n wonderlike ervaring! Baie dankie vir die heerlike verblyf!

Janetta V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta V

So naby aan Koning Leeu!

Dit was so 'n goeie ervaring om by Puruma Pride oor te bly. Die eenhede was ruim, skoon en goed toegerus en die lugversorging was 'n lewensredder. Twee van ons groep het in die tentkamer geslaap en dit baie geniet, veral met die leeu wat tot voor die tent kom om water te drink. Ons het met 'n oop voertuig gery en al die leeukampe besoek. Dit was omtrent 'n ondervinding en die kameras het hard gewerk. Om die wilde leeus van naby te sien is baie spesiaal. Daar is sowat 80 leeus van allerhande ouderdomme en opsigtelik in uitstekende kondisie, veral die groot maanhaarleeus is regtig die konings van die oerwoud. Geen leeus word makgemaak of deur mense hanteer nie, wat dit vir my nog beter maak. Dankie Salome, en jou span vir 'n verrykende ondervinding.

Anel E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Awesome 2 days "between" the Lions.

Spend 2 lovely days at Puruma Pride Lion Park. Owners are very friendly and will definitely visit them, again.

Marissa T - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa T

Rustige, informatiewe ondervinding! Het my verwagtinge heeltemal oortref! Ons kom weer kuier!

Al het ek gehoop vir 'n bietjie meer bos, was dit toe op die ou end perfek! Jy is twee meter van die leeus af waar jy sit en ontspan, hul brul hier voor jou, het in die tente gebly, baie luuks en netjies met 'n toilet en wasbak, storte was apart maar ook baie netjies! Die Leeutoer sal ek enige tyd aanbeveel - baie informatief en ook 'n ondervinding! In die boma gebraai wat die bos-gevoel teruggebring het. Dankie vir al jul moeite Puruma Pride! Julle is nederige mense met 'n passie vir wat julle doen! Ons kom kuier definitief weer!

Reinie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinie V

Roaring experience!

What an amazing place to visit! Being surrounded by lion camps is an unforgettable experience. From our patio we could relax and braai while enjoying the view of white lions just meters away. Our walks around all the lion camps were great although sometimes intimidating with the adults keeping a keen eye on us. The open vehicle tour, guided by Kobus, into some of the camps is a must for all who visit. Be prepared for lots of loud roaring throughout the night to keep you on your toes!

Thelma D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma D

Uitstekend!

Vriendelik en tegemoetkomend. Ek sal definitief weer by Puruma Pride gaan kuier.

Jessica V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica V

Dit was rustig. Skoon en netjies.

Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Die kinders het dit baie geniet. Dis baie rustig en baie skoon en netjies.

Eben S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S

Goeie verblyf tydens Nampo 2015.

Goeie akkommodasie en etes, vriendelike personeel en wildrit baie interessant.

Arleen W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arleen W

Baie ontspannend en rustig.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Na 'n baie uitputtende jaar was dit die perfekte plek om by af te skakel en net te ontspan. Sal verseker weer besoek!

Daleen V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Heerlike boeregasvryheid op sy beste!

As jy rus en stilte nodig het - dis hier!

Riana C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C

A Retreat with a difference!

Falling asleep to the 'umph, umph, umph' of lions meters outside of our room was a rare experience! The room and other amenities sported all the finer touches making it a very pleasant stay, indeed. The route to the lodge was a bit of a challenge because of the rain, resulting in a very muddy dirt road - my husband had a flash back to his army days happily driving through the mud - while I bit my nails! The lions, however, are awesome!

Gerhard O - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O

A life changing experience

The hospitality and friendliness we experienced was absolutely fantastic. We thought we knew something about lions, but we were obviously mistaken. We will recommend Puruma Pride Lion Park to every person we know.

Jan S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Great ambience and exceptionally friendly service !

The lion enclosures are superbly placed in front of the tents and we were kept awake the whole night by the roaring of the males. Exceptional experience.

Cobus A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus A

PUIK, puik, puik, puik, puik, puik ...

Dankie Toit en Hettie, dit was wonderlik!

Jessica V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica V

Dit was rustig. Skoon en netjies.

Ons het 'n rustige tydjie gehad en lekker gekuier. Uiters gasvrye diens. Die gebrul van die leeus as jy wakker word is 'n nuwe ondervinding.

Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e344b52bde382ed7365150dd28df6b300e786104e45cb6d3db31fdc8a259e03b3ccc7e190661440593d4f47d858351f071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Myburgh (Farm) Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.311166984263 27.085759403441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang