Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puruma Pride Lion Park

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wanda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was bo verwagting mooi en regtig baie goed ingerig. Heerlik gekuier en ontspan - sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anza L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was n ongelooflik oor bly gewees en dankie vir gasvryheid van Salome en Hett. Beslis ons het dit baie geniet. Salome het uit haar pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Baie dankie Soll- Lee's familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester Jacoba
Puruma Pride Lion Park
Baie dankie Anza vir julle positiewe kommentaar. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete Puruma Pride

Hantie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies, verras met omgewing, oorweldigende ervaring. Fantasties wonderlike ervaring. Baie verras oor al die leeus en hoe verskillend hulle brul geluid was. Die tent eenheid teenaan leeukamp 5 ster. Alles wat jy nodig het is daar, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester Jacoba
Puruma Pride Lion Park
Goeiemiddag Hantie Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit. Puruma Pride

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mens besef watse majesteuse diere leeus is. Lekker gebly so tussen die leeus. Heerlik ontbyt gehad en gasvrou het ons tuis laat voel. Baie voël lewe ook 'n voëlkyker se droom. Dit was werklik weer 'n heerlike wegbreek so in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Belewenis om so naby die leeus te kan wees. Baie gerieflik. Gasvrou vriendelik en baie behulpsaam. Natuur baie mooi en word goed instand gehou. Diere baie goed versorg. Alles wat jy nodig het vir 'n spesiale wegbreek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester Jacoba
Puruma Pride Lion Park
Baie dankie Elma vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete Puruma Pride

Lee-ann D
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Ongelooflike mooi plek. Die leeus was so 'n wonderlike ervaring. Wat 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanda O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Food for your soul. Peace and so close to nature. What an experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester Jacoba
Puruma Pride Lion Park
Baie dankie vir julle mooi positiewe komentaar. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete Puruma Pride

Jacques V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie lekker en so gasvry. Baie gasvry, maak seker van pad om te ry. Pad wat ons gery het, was baie sleg en het my langs die pad laat staan met 'n pap wiel. Oom Tooi van die plaas het my kom help, so hulpvaardig. Baie baie leeus gesien, sommer teen ons stort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

12/10. Baie aangename plek. Uiters skoon en netjies. Baie aangename eienaars.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiana K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Ons het die leeus geniet. Ons het die verblyf geniet, maar ons sou wel net vooraf wou geweet het dat die chalet teen 'n groot kuier area is waar 2 ander chalets basies voorkeur geniet. Daar was 'n familie groep wat die res van die verblyf bespreek het, en ons chalet was in die hoek langs dit, en ons het maar gesukkel om alleen en rustig te wees sonder die groep wat ons verblyf basies oorheers het. Die kinders het wel lekker met hulle gespeel op die groot grasperk, maar dit het familietyd van ons weggeneem, en as ons geweet het dis so teen mekaar sou ons eerder 'n ander plek gekies het om heen te gaan. Dis ideaal vir groot groepe, maar nie geleë vir privaatheid nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hester Jacoba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e344b52bde382ed7365150dd28df6b300e786104e45cb6d3db31fdc8a259e03b3ccc7e190661440593d4f47d858351f071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Myburgh (Farm) Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.311166984263 27.085759403441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang