Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puruma Pride Lion Park

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Vanaf R250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Puruma Pride is bekend vir sy koninklike leeus en is net 20 km van Viljoenskroon af. Die leeuplaas is in privaat besit en bestaan uit sowat 40 hektaar se ingeslote leeukampe.

Puruma Pride beskik oor 4 luukse chalets wat elkeen lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas en ondervloerse verhitting het. Daar is ook 2 luukse safaritente met ondervloerse verhitting, 'n yskas, privaat toilet, wasbak, kombuisgeriewe en 2 gemeenskaplike badkamers. Gaste het toegang tot 'n buitestort wat so 'n paar meter van die leeukamp af is.

Al die verblyfopsies is ten volle toegerus en ontbyt word op versoek bedien.

Gaste het toegang tot 'n swembad, trampolien, leeukyktoere, voëlkyk en 'n boma vir funksies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Beverley M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. We had a lovely weekend, kids and adults were amazed by these beautiful lions. Really good value for money, nice clean accommo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Pieter H
Saam met lewensmaat
5.0
Belewenis. Sowaar 'n belewenis! Ons het verskriklik lekker gebly en alles wat jy benodig is in die eenheid. Sal definitief weer gaan kuier.
Okt 2024
Evon D
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning ervaring. Dit was 'n ongelooflike ondervinding om deur die gebrul van leeu wakker te word.
Sep 2024
Wanda P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was bo verwagting mooi en regtig baie goed ingerig. Heerlik gekuier en ontspan - sal dit enige tyd aanbeveel.
Apr 2024
Anza L
Saam met lewensmaat
5.0
Was n ongelooflik oor bly gewees en dankie vir gasvryheid van Salome en Hett. Beslis ons het dit baie geniet. Salome het uit haar pad gegaan om dit v...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Jacoba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Puruma Pride Lion Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e344b52bde382ed7365150dd28df6b300e786104e45cb6d3db31fdc8a259e03b3ccc7e190661440593d4f47d858351f071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Myburgh (Farm) Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.311166984263 27.085759403441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang