Puruma Pride Lion Park
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Vanaf R250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Puruma Pride is bekend vir sy koninklike leeus en is net 20 km van Viljoenskroon af. Die leeuplaas is in privaat besit en bestaan uit sowat 40 hektaar se ingeslote leeukampe.
Puruma Pride beskik oor 4 luukse chalets wat elkeen lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas en ondervloerse verhitting het. Daar is ook 2 luukse safaritente met ondervloerse verhitting, 'n yskas, privaat toilet, wasbak, kombuisgeriewe en 2 gemeenskaplike badkamers. Gaste het toegang tot 'n buitestort wat so 'n paar meter van die leeukamp af is.
Al die verblyfopsies is ten volle toegerus en ontbyt word op versoek bedien.
Gaste het toegang tot 'n swembad, trampolien, leeukyktoere, voëlkyk en 'n boma vir funksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hester Jacoba Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Gaste dink Puruma Pride Lion Park het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang