Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puruma Pride Lion Park

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Vanaf R250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Puruma Pride is bekend vir sy koninklike leeus en is net 20 km van Viljoenskroon af. Die leeuplaas is in privaat besit en bestaan uit sowat 40 hektaar se ingeslote leeukampe.

Puruma Pride beskik oor 4 luukse chalets wat elkeen lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas en ondervloerse verhitting het. Daar is ook 2 luukse safaritente met ondervloerse verhitting, 'n yskas, privaat toilet, wasbak, kombuisgeriewe en 2 gemeenskaplike badkamers. Gaste het toegang tot 'n buitestort wat so 'n paar meter van die leeukamp af is.

Al die verblyfopsies is ten volle toegerus en ontbyt word op versoek bedien.

Gaste het toegang tot 'n swembad, trampolien, leeukyktoere, voëlkyk en 'n boma vir funksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wanda P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was bo verwagting mooi en regtig baie goed ingerig. Heerlik gekuier en ontspan - sal dit enige tyd aanbeveel.
Apr 2024
Anza L
Saam met lewensmaat
5.0
Was n ongelooflik oor bly gewees en dankie vir gasvryheid van Salome en Hett. Beslis ons het dit baie geniet. Salome het uit haar pad gegaan om dit v...
Sien meer
Apr 2024
Hantie G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, verras met omgewing, oorweldigende ervaring. Fantasties wonderlike ervaring. Baie verras oor al die leeus en hoe verskillend hulle brul gelui...
Sien meer
Mrt 2024
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Mens besef watse majesteuse diere leeus is. Lekker gebly so tussen die leeus. Heerlik ontbyt gehad en gasvrou het ons tuis laat voel. Baie voël lewe o...
Sien meer
Jan 2024
Bennie V
Saam met vriende
5.0
Puruma Pride is baie netjies en skoon. Dit is 'n baie vriendelike plek. Puruma Pride Lion Park is 'n baie mooi plek vir 'n rustige wegbreek. Ek sal di...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hester Jacoba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Puruma Pride Lion Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e344b52bde382ed7365150dd28df6b300e786104e45cb6d3db31fdc8a259e03b3ccc7e190661440593d4f47d858351f071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Myburgh (Farm) Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.311166984263 27.085759403441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang