Puruma Pride Lion Park
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Vanaf R250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Puruma Pride, bekend vir sy majestueuse leeus, is net 20 km van Viljoenskroon af. Dit is 'n privaatbesit, leeuplaas wat ongeveer 40 ha se ingeslote leeukampe beslaan.
Verblyf beskik oor 4 luukse chalets wat toegerus is met lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas en ondervloerse verhitting. Daar is ook 2 luukse safari-tente vir avontuurlike gaste met ondervloerse verhitting, 'n yskas, 'n privaat toilet en wasbak, kombuisgeriewe en 2 gemeenskaplike badkamers. Gaste het toegang tot 'n buitestort, 'n paar meter van die leeukamp af.
Alle verblyfopsies is volledig toegerus en ontbyt kan op versoek bedien word.
Gaste het toegang tot 'n swembad, trampolien, leeukyktoere, voëlkyk en 'n boma vir funksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hester Jacoba Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Gaste dink Puruma Pride Lion Park het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang