Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puza Moya Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Esti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir Puza Moya Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Trisha B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trisha B

Baie aangename ontvangs en verblyf.

Die kamer en ensuite is netjies en skoon. Die hele ondervinding was baie aangenaam. Dit is baie sentraal en net 'n paar meter van die strand af. Ek het baie lekker gebly, dankie Puza Moya!

Elmarie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Netjiese gastehuis naby die strand.

Mooi kamers met yskas, ketel en koffiemaker beskikbaar. Toegang tot die kombuis en sitkamer.

Marius C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Net daar oornag, was by 'n partytjie verder af in dieselfde straat.

Puza Moya is baie netjies en skoon. Ons was vriendelik ontvang, het lekker geslaap en volgende oggend weer vertrek.

Puza Moya Guest House se terugvoer

Baie dankie dat u gekies het om by Puza Moya Gaste huis te bly. Ons hoop om julle weer in toekoms te sien.

Puza Moya Guest House
Inemesit N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Inemesit N

Wifi - 2/5, location - 4/5 & the host is really nice.

My stay was pretty good. The WiFi in the rooms is very weak and often disconnects. We also saw a cockroach in the cupboard. However, the host is nearby and very communicative, and someone came in to clean daily (including on the public holiday).

Puza Moya Guest House se terugvoer

Good day,

Thank you for your review. I really wish that you would have communicated this with us directly during your stay. We would have given immediate attention to the issues.

Thank you

Puza Moya Guest House
Anne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne K

Pleasant but impersonal.

Pleasant but had to wait for the landlady to arrive after phoning a few times.

Puza Moya Guest House se terugvoer

Thank you for your review. In regards to having to wait, we communicate to all our guests that our office is not on the same site as the guest house. So, there will be a waiting period for all guests before check-in.

Puza Moya Guest House
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lynette H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Great location, in walking distance from the beach and restaurants. Clean and very comfortable, a great option for large groups or big families with every room having their own bathroom.

This accommodation worked well for us as we had older children which allowed them their own space. I loved that it was within walking distance of the beach and restaurants. Housekeeping staff were friendly and helpful.

Puza Moya Guest House se terugvoer

Good day Lynette,

Thank you for staying at Puza Moya Guest House.
We hope to see you in the future again.

Thank you
Irene Hitchcock

Puza Moya Guest House
Saulene S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Saulene S

Gerieflik.

Ons het lekker gebly. Alles gehad wat nodig was vir die kort rukkie wat ons daar was.

Peter C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter C

Fun.

Plenty of space for our lifesaving club.

Marlene C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene C

Aangenaam en gerieflik.

Het die fasiliteite goed gevind.

Minrie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minrie S

Ons het ons dogter na 'n hokkietoer vergesel.

Puza Moya was baie sentraal, netjies, en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir die naweek. Dit was perfek vir wat ons benodig het. Ons het basies net daar geslaap. Dit was reg.

Puza Moya Guest House se terugvoer

Goeiedag Minrie
Baie dankie, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Irene
Puza Moya Gaste Huis

Puza Moya Guest House
Kallie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kallie V

Warm geslaap en op harde beddens.

Geen asdrom in kamer. Stort in bad. Beddens baie ongemaklik.

Puza Moya Guest House se terugvoer

Goeie dag Schalk,

Ek sal net graag u kommentaar wil aanspreek.

Daar is 'n asdrom in die badkamer van die kamer.
In ons beskrywing op die webtuiste se dit baie duidelik dat ons badkamers storte in die baddens het.
Die beddens se matrasse is meer ferm soos per versoek van die tourisme riglyne. Gewoonlik sal gaste vooraf met ons reel dat as hulle 'n kondisie het en 'n sagter matras versoek. Ons het wel die matras vir u vrou verander.

Dankie
Irene - Bestuurder

Puza Moya Guest House
Antoinette H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H

Was 'n vinnige in en uit vir 'n swemgeleentheid.

Vriendelike aankoms gehad. Was perfek vir ons wat 'n rustige, stil aandjie wou hê voor ons byeenkoms. Yskas en mikrogolf 'n moet vir ons. Als was baie skoon en netjies. Sien ons definitief weer. Volgende keer sal ons hopenlik die see geniet.

Trevor M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor M

Beter as dit is verkeerd.

Beste in die !este!

Jay-dee L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-dee L

Baie Lekker!

Perfekte plekkie vir 'n paartjie.

Caroline F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline F

It is more for the younger generation.

The mattresses need updating - very lumpy. But clean and a very short walk to the beach.

Rowena O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rowena O

Nice.

Lekker naby die see en lekker restaurante.

Chris B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Kort en kragtig. Inperking het ons genoop om vroeër terug te gaan huis toe!

Antoinette is 'n fantastiese gasheer en hulle gastehuis is netjies en uitstekend geleë vir 'n Weskuswegbreek. Jammer die in perking het ons vakansie kortgeknip!

Elzet P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet P

Alles wat jy nodig het en meer! Baie gemaklik en veilig en sal definitief weer in die toekoms daar bespreek.

Ons het die gastehuis vir ons self gehad so dit was baie lekker! Die plekkie het alles wat jy benodig het as jy wil braai of selfs jou eie kos maak as jy nie kans sien vir 'n restaurant nie. Elke kamer het sy eie Nespresso-masjien, TV en DStv. Ons het glad nie bekommer om koud te kry nie omdat daar 'n heater en ekstra komberse vir ons elkeen was. Ons sal definitief in die toekoms met 'n groep vriende weer bespreek!

Puza Moya Guest House se terugvoer

Goeiedag Elzet

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Dankie
Irene

Puza Moya Guest House
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marli H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marli H

Netjies.

Baie goeie waarde vir geld.

Puza Moya Guest House se terugvoer

Goeie Dag Marli,

Baie dankie. Ons hoop om jou weer te sien.

Puza Moya Gastehuis

Puza Moya Guest House
Laret L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laret L

Heerlik rustig met alles wat jy nodig het.

Dis net moeilik om die plek te kry met die dat daar nie regtig straatname oral is nie.

Puza Moya Guest House se terugvoer

Goeie Dag Laret,

Jammer dat julle so gesukkel het met die straat name.
Ons hoop om julle weer te sien.

Puza Moya Gastehuis

Puza Moya Guest House
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABtsTjnpOFrKxTSDKDipALCNKFbJG22WsJpsRJh7BrhJTKlhjXW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 7 Noord Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.083945843756 18.032544851303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang