Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puza Moya Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Puza Moya Guest House bied gastekamers en is in Langebaan geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë 'n paar minute se stap vanaf die strand en ander besienswaardighede.

Verblyf by Puza Moya Guest House beskik oor 6 kamers. Elke kamer is ingerig met 2 stewige driekwartbeddens wat saamgeskuif kan word, en 'n en suite-badkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Wi-Fi en sonkrag is beskikbaar.

Die gastehuis bied ook 'n gedeelde kombuis waar gaste hul eie maaltye kan voorberei, 'n binnehof met braaigeriewe en oop parkeerplek van die straat af vir voertuie.

Puza Moya Guest House is ook naby restaurante en winkels. Doendinge soos wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, fietsry en visvang kan in die omgewing ervaar word.

Die Langebaan Gholfklub is ook 5 minute se ry vanaf die eiendom geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Trisha B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename ontvangs en verblyf. Die kamer en ensuite is netjies en skoon. Die hele ondervinding was baie aangenaam. Dit is baie sentraal en net 'n...
Sien meer
Okt 2023
Elmarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese gastehuis naby die strand. Mooi kamers met yskas, ketel en koffiemaker beskikbaar. Toegang tot die kombuis en sitkamer.
Aug 2023
Marius C
Saam met vriende
5.0
Net daar oornag, was by 'n partytjie verder af in dieselfde straat. Puza Moya is baie netjies en skoon. Ons was vriendelik ontvang, het lekker geslaap...
Sien meer
Jul 2023
Lynette H
Gesin met tieners
5.0
Great location, in walking distance from the beach and restaurants. Clean and very comfortable, a great option for large groups or b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Saulene S
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik. Ons het lekker gebly. Alles gehad wat nodig was vir die kort rukkie wat ons daar was.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Esti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Noordstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Puza Moya Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABtsTjnpOFrKxTSDKDipALCNKFbJG22WsJpsRJh7BrhJTKlhjXW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 7 Noord Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.083945843756 18.032544851303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang