Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pygmy Log Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pygmy Log Cabin bied selfsorgverblyf op Mountain Fly Fishing, 'n plaas van 300 hektaar in die Magoebaskloof-omgewing buite Haenertsburg in Limpopo geleë. Dié kothuis is 'n ideale keuse vir gaste wat op soek is na ontspanning in die natuur.

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Dit lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en 2 stoele. 'n DStv-skottel is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Gaste het toegang tot 'n braai en 5 vlieghengeldamme met forel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ideaal vir voetslaan, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en voëlkyk. Mountain Fly Fishing is ongeveer 14,4 km buite Haenertsburg waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0731, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81baf7cd65a847dcf50215f51bc7605da23131c30cb5b3b97749fec76c653e06058612bf957168251aa6db00f0941ce850d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Mountain Fly Fishing Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.866709632443 29.910827718147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem