Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pyramids Motel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 530 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Michael E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent. The staff are so professional and friendly. Restaurant tops. Always nice to stay over when travelling to KZN. Well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Okkie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great location and great place to stay. The staff were accommodating and always willing to assist. David was in contact with us on the day of our arrival. We had supper at the restaurant, nice meals and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja Botha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Hoogs aan te beveel. Ons het heerlik gebly. Ons is baie vriendelik ontvang en dieselfde persoon was ons kelner/kok en kroegman en het so professioneel en vriendelik gedoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige oornag tussen Gauteng en Suidkus. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was skoon, netjies en gemaklik. Lekker rugby gekyk in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Puik vriendelike diens. Ons het een aand oorgeslaap op pad kus toe en het gelukkig vooraf uitgevind dat die kombuis 8 uur saans sluit. Die bestuurder het via WhatsApp ’n spyskaart beskikbaar gestel en ons het vooraf kos bestel wat hulle kort voor 8 gereed sou hê. Weens druk verkeer (en laat wegkom uit die stad) het ons besef ons gaan later arriveer as beplan en het dit so aan die bestuurder gekommunikeer. Ons was vriendelik ontvang met ’n heerlike kaggel wat brand in die restaurant en die kombuis het oopgebly tot ons gearriveer het (sonder dat ons dit versoek het!). Baie lekker ge-eet. Die burger op die spyskaart is eerder ’n kinder porsie, maar die schnitzel en spaghetti bolognese was ’n wenner. Chalet skoon en gerieflik, maar weens stormsterk wind het die chalet se deur die hele aand gerattle, wat bietjie steurend was, maar andersins is dit die perfekte pit stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Skoon chalets. Lekker in restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Pyramids Motel
Thank you, we hope to accommodate you again.

Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld. Die ontvangs was vriendelik en hulle het ook gebel om te hoor of ons betyds gaan wees vir aandete. Kyk maar mooi op die GPS (die indraai kan jou maklik uitvang).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Pyramids Motel
Baie dankie. Ons hoop om u weer te akkommodeer.

Eleanor B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Quirky, clean and very friendly. Pyramids Motel was a perfect stopover. The staff were amazingly friendly and helpful, the chalet was quirky and clean, it was everything we needed, including a very welcome electric warm blanket on the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Pyramids Motel
Thank you for your nice review, Eleanor Burton. We hope to accommodate you again.

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike atmosfeer. Mooi uitsig. Vriendelike personeel. Fantastiese uitsig en heerlike etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Peggy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 530

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N3, Van Reenen-pas suid, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1OTFhMDQzLWVmNTMtNGMxOS04MjMyLTcxMDVhM2FlM2RlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 530 5 1 5 N3 van Reenen Pass South van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.422980115596 29.423115239419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang