Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Q on First Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39A Eerstelaan-Oos, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Q on First Guesthouse is 'n gastehuis wat luukse verblyf net 950 m vanaf Rosebank Mall bied. Dit bied ruim, gerieflike en bekostigbare kamers wat ideaal is vir gaste wat deur die week of oor naweke reis.

Die kamers sluit elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n slim-TV en gratis WiFi in.

Daar is verskeie sitkamers en sitareas om die swembad, 'n kroegarea en 'n swembad buite met sonstoele.

Gratis parkeerplek word in 'n veilige area voorsien en daar is geslotekringtelevisie wat 24 uur gemonitor word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Q on First Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 39A Eerstelaan-Oos, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Q on First Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39A Eerstelaan-Oos, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99c0c32a52fd661cc26ffe5f6e89e894cc8077925b9401b132204571a2cf10381eafe905bf04a7d02c7caf30fe4c303e9395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 39A 1st Avenue East Parktown North 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.143000462046 28.033852147325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang