Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Q on Westford

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Comfort Studio - Slaapplek vir 2
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang en 'n see- en berguitsig. Die woonstel het 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n lessenaar, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke, sjampoe en seep word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die privaat onderdakstoep met 'n braai en stoepmeubels.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die eenhede verbode. Elke eenheid het 'n aangewese rookarea op die stoep of balkon.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Stiltetyd is tussen 22:00 tot 06:00.

Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.

Gaste moet asb. die eienaar in kennis as hulle iets in die eenheid gebreek het.

Skoonmaakdienste is teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar, en moet per kaart betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Comfort Apartment - Slaapplek vir 4
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot die aparte badkamer in die gang wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en gratis WiFi. 'n Rugsteunkragstelsel is vir ligte is tydens kragonderbrekings beskikbaar. Op die stoep is daar 'n Weber-braai, sitplek en 'n uitsig oor die natuurreservaat en op die berge aan die agterkant en oor die see aan die voorkant.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die eenhede verbode. Elke eenheid het 'n aangewese rookarea op die stoep of balkon.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Stiltetyd is tussen 22:00 tot 06:00.

Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.

Gaste moet asb. die eienaar in kennis as hulle iets in die eenheid gebreek het.

Skoonmaakdienste is teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar, en moet per kaart betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Classic Apartment - Slaapplek vir 6
Vanaf R8 500
R8 500 R5 667
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die aparte badkamer in die gang wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n see-uitsig, 'n knus kaggel en gemaklike sitplek. Die balkon bied sitplek en 'n buite-eetarea met 'n uitsig op Chapmanspiek, die berge en oor die natuurreservaat. Braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die eenhede verbode. Elke eenheid het 'n aangewese rookarea op die stoep of balkon.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Stiltetyd is tussen 22:00 tot 06:00.

Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.

Gaste moet asb. die eienaar in kennis as hulle iets in die eenheid gebreek het.

Skoonmaakdienste is teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar, en moet per kaart betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Westford-weg 25, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb20695b3472e2886c3f3c58b5371753af192bea051360ae9f50362effd9eacd7368fc7b451684966a0e16f5e7aa34e02c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 067 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 25 Westford Road Houtbay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.0449504 18.3450178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang