Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Q on Westford

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Q on Westford
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marthinus K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Vinnige maar baie lekker kuier. Buite braai en kaggel in die huis is gerieflik.

Heerlik gebly! Pragtige plek met uitstekende ligging en uitsig oor die hawe. Baie veilig en ook veilige parkering. Kan dit beslis sterk aanbeveel.

Roxanne H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne H

Fantastiese verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit is naby aan die Houtbaai hawe met baie aktiwiteite en besienswaardighede om te sien. Frank, die gasheer, is ook baie vriendelik.

Morgan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan L

Rusig, goed gelee, veilig.

Ons het lekker gebly, net nie genoeg warm water vir 3 mense gehad die eerste 2 aande nie. HSk benodig 'n nuwe bed/matras, dalk nie een met springverings nie. Gebreekte spieël in badkamer is 'n veiligheidsrisiko.

Vanaf R1 360
R1 360 R907
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 360
R1 360 R907
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Westford-weg 25, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb20695b3472e2886c3f3c58b5371753af192bea051360ae9f50362effd9eacd7368fc7b451684966a0e16f5e7aa34e02c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 360 nouVanaf R907 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 25 Westford Road Houtbay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.0449504 18.3450178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang